Tygerburger brackenfell 20171220

Page 1

BRACKENFELL

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

Woensdag, 20 Desember 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Farewell till next year This is our last edition for 2017. Our best wishes accompany each and every reader and their loved ones over the festive period. Our first edition will appear on Wednesday 17 January 2018 and we look forward to bringing you a new year full of news you cannot find anywhere else! Thank you for your loyal support and please stay safe. – The TygerBurger team.

Elsanne Kamffer en haar vriend, Ivan Strydom.

EKSMAN SKIET VROU: REIS OP FACEBOOK VERTEL

Verlamde vol moed NIELEN DE KLERK @nielendk

S

es weke gelede het haar eksman haar verlam toe hy haar by die werk geskiet het. En nou pak Elsanne Kamffer (47) haar nuwe lewe en uitdagings met moed aan. Kamffer het haar reis op ’n nuwe Facebook-blad, My Journey Back, begin dokumenteer. Hierin vertel sy hoe 30 Oktober “soos enige ander Maandag” begin het. Sy is na “een van haar gunsteling-plekke”

– haar werksplek as verkoopsbestuurder in die Montrose Place-kompleks in Rosenpark. Gedurende die dag het sy met haar eksman, Kobus, se dokter gepraat oor sy gemoed. “Ek het hom die vorige Vrydag gesien en hy was glad nie op ’n goeie plek nie.” Die twee het saam in Brackenfell gebly voordat hulle vroeër vanjaar geskei is. Kobus het haar gebel oor rekeninge wat verander moet word. Hy het gevra of sy by die werk is. “Toe ek hom (by die werk) sien, was dit duidelik hy was nie homself nie, daarom het ek saam met hom na die parkeerarea gestap

om hom net uit die kantoor te kry.” Sy het verwag hulle gaan dieselfde gesprek hê wat hulle al voorheen gehad het – een waarin hy eis dat sy terugkom na hom toe of die gevolge daarvan dra. “Ek het nie verwag hy sou ’n wapen uithaal en my deur die arm skiet nie. Toe ek na hom kyk, was dit duidelik dit sou nie daar stop nie.” Sy het die gebou binne gehardloop en hy het nog skote op haar gevuur – een deur haar linkerlong en een deur haar ruggraat. Sy het inmekaargesak. V Na bladsy 2.

SEASON’S GREETINGS Brito’s would like to thank all our customers for their support in 2017. We would like to wish you and your family peace, joy and prosperity through the coming year. YES!! We are OPEN on the 24th & 31st Dec (Selected stores only) Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

Dont forget our wide selection of your favourite festive meats.

Corned Tongue, Corned Beef, Boneless Gammon, Smoked Chicken Gammon Roll & so much more.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger brackenfell 20171220 by Tygerburger Newspaper - Issuu