Tygerburger Brackenfell 23 May 2012

Page 1

BRACKENFELL

ROAD ACCIDENT CLAIMS • Very serious injuries • Unable to work in future • Loss of support

R. R. ARRIES ATTORNEYS Ground Floor, Louwville Place, 23 Vrede Street, Bellville (opp SARS)

B u r g e r E-pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 23 Mei 2012

021 949 5933 082 823 7383 / 073 200 6616 Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

) Koshuisontwikkeling ontlok vrae

Oproer oor woonprojek DESIREÉ RORKE

Wanorde het verlede Dinsdagaand onder sowat 150 mense losgebars by die Brackenfell-stadsaal tydens die aanvang van die proses van openbare deelname oor die Everite-koshuisontwikkeling. Die mense het owerhede gepeper met vrae en mense was oproerig nog voor die voorlegging begin het. Uit die staanspoor was dit duidelik dat die onrustigheid gespruit het uit vraagstukke soos: “Hoe gaan my eiendom se waarde beïnvloed word? Gaan ek meer eiendomsbelasting betaal? Hoe gaan bestaande inwoners gevreesde kriminele elemente afweer wat moontlik die gevolg van só ’n ontwikkeling kan wees?” Dié ontwikkeling wat aangepak word deur die Stad Kaapstad en die Group 5-konglomeraat, sal bestaan uit 1 000 wooneenhede wat insluit semi-gesubsidieerde behuising (GAP), ten volle gesubsidieerde behuising (HOP) en drieverdieping-stadsbehuising. Die ontwikkeling sal tot ongeveer 4 000 mense huisves. Die grond wat gedeeltelik aan die Stad en gedeeltelik aan Group 5 behoort, is geleë tussen die Checkers-verspreidingsentrum, Protea Village, die Bracken-natuurpark en Northpine, en sluit die ou Everite-koshuis in. Die Stad sal, volgens ’n stadsbeplanner Charles Rudman, beslis met die beplande ontwikkeling voortgaan, maar inwoners sal hul kommentaar en besware by die Stad kan indien. “Omdat dit private grond is, sal ontwikkeling voortgaan maar die gemeenskap het die geleentheid om insette te lewer, terwyl ons as stadsbeplanners moet seker maak dat die voldoende infrastruktuur gelyktydig ontwikkel word,” het Rudman gesê. Volgens hom het die ontwikkeling twee doelwitte: Eerstens om die ou koshuise te transformeer, om sodoende lewensomstandighede te verbeter en dit meer inklusief te maak, en tweedens om verligting te bring aan die kritieke behuisingstekort in die stad. . Na bladsy 2.

TygerBurger walked off with the grand prize last week Friday when it was named Best Free Community Newspaper in the country at the MDDA/Sanlam Community Press Awards in Durban. From left are Marita Meyer (managing editor/publisher), Ishmet Davidson (CEO Media24 community newspapers) and TygerBurger photographer Carina Roux who won the features category and came third in the hard news category.

SUPER LOW PRICES 6kg Chicken Bag

115

.99 per bag

PORK: Texan Steaks or Loin End Chops

29.99 p/kg

Bulk Stewing Beef

34.99

p/kg

500g Pork Bangers

Prices valid at all Brito’s stores from Wednesday 23 May until Saturday 26 May 2012. While Stocks Last. E&OE

9.99

each

750g Chicken Polony

Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

9.99 each

500g Garlic Polony

7.99 each


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.