Tygerburger Brackenfell 2 May 2012

Page 1

BRACKENFELL - SEDERT 1984 -

Inside:

ONS HET VOORRAAD !

preparations for the summer season • a million visitors • traffic services • metro police • shark spotters blue flag beaches • fire and rescue services • refuse removal • major roadworks update • energy saving energy-efficient festive lights • green point stadium update • dam levels • electricity usage this year reporting traffic light faults • free vehicle safety checks • cleanest drinking water • city health awards Don’t miss your copy of jobs CityNews in this newspaper next week. combating fraud & corruption • no more for buddies • scottsdene innovation gap housing village low-cost solarIt’s water heaterwith installations • upgrades to councilfor housing • tips for safe this summer packed news and information residents andstaying visitors. Taurusstraat understanding electricity tariffs • visit the city’s nature reserves • useful contact numbers & addresses

CITYNEWS

B u r g e r E-pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 2 Mei 2012

10 • Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za Fred Prinsloo Reklame gho/18/11/2011 A

Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

Prime Circle adds heat Prime Circle rocked Brackenfell at The Highlander Sports Bar in Glen­ garry, Vredekloof, on Friday night. Despite the cold weather, about 600 people showed up for this Free­ dom Day concert, which featured several other local acts. Photo: Carina Roux

) Voer skrikbewind met windbuks

‘Skieter’ brand los DESIREÉ RORKE

’n Vermeende “skerpskutter” voer ’n skrikbewind in Kruispad naby die Brackenfell-stasie, waar twee mense reeds met windbukspatrone gewond is. Die gemeenskap het egter geen vertroue in die polisie om dié belhamel vas te trek nie. ’n Student, Amy Williams wat in Proteahoogte woonagtig is, het op

17 April van die stasie in die riging van Proteaweg gestap toe sy voel hoe iets haar agter die kop tref. “Dit het gevoel asof iemand my met ’n klip teen die kop gegooi het, en ek het dadelik na die nabye kafee toe gehardloop om hulp,” het sy verlede week aan TygerBurger vertel. Sy is later dokter toe, waar hy ’n windbukspatroon onder haar kopvel uitgehaal het. Die volgende dag het sy die saak by die Brackenfellpolisiestasie gaan aanmeld, maar

was ontnugter deur die apatiese houding van die polisieman in die aanklagkantoor. “Toe ek hom vra wat die polisie oor die probleem gaan doen, het hy my met ’n leë kyk in sy oë aangestaar. Dit was asof hy nie ’n poging wou aanwend om ons te help nie,” sê sy. Williams, wat elke dag van die trein gebruik maak om by haar kampus in die stad uit te kom, is getraumatiseer deur die aanval en is nou te bang om weer stasie toe te

stap. “As ek uit die trein uitklim, gaan wag ek binne in die stasie vir my ma om my te kom haal. Ek sal dit nie waag om weer in Kruispad af te stap nie. Wat as die persoon my of iemand anders dalk volgende keer in die oog skiet?” vra sy. Ná ’n medianavraag van TygerBurger het die polisie Williams besoek en is daar ’n saak aanhangig gemaak van aanranding met die opset om ernstig te beseer. . Na bladsy 2.

Die windbukskoeël in Williams se kopvel.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.