BRACKENFELL
021 981 9877 Brackenfell - SEDERT 1984 -
Cape Town North Church service times: 08h30 & 10h30 & 18h00
ONS HET VOORRAAD !
www.rhemafamily.co.za
B u r g e r
Welcome, Welkom, Wamkelekile, Bienvenue
E-pos: tyger@dieburger.com
Woensdag 7 Maart 2012
Taurusstraat 10 • Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za Fred Prinsloo Reklame gho/18/11/2011 A
Tel: 021 910 6500
Faks: 021 910 6501
Amper vier keer ouer as die kerk
Ds. Hennie Prins groet die oudste gemeentelid in die NG Kerk Proteahoogte, Tannie Blankie Blackenberg (96). Die gemeente het Sondag hul kwarteeufees gevier. Berig op bl. 3. Foto: Chrisna du Toit
) Nóg ’n buurtwag gestig ná misdaad toeneem
Buurt moet spiere bult geword het. Volgens die Brackenfell-polisie was misdaad tot November verlede jaar nie ’n probleem in die gebied nie, waarna dit toegeneem het. Dié gebied het tans die hoogste misdaadsyfer in Brackenfell. Bykans ’n 100 mense het opgedaag vir die vergadering wat verlede Donderdagaand by die Vredekloof Country Lodge gehou is. Die sektor 4-bevelvoerder, ao. Henry Waterson, het genoem dat die polisie opgemerk het dat inwoners steeds nie genoeg doen om hul-
DESIREÉ RORKE
Bekommerde inwoners van Vredekloofhoogte het verlede week in die voetspore gevolg van inwoners elders in Brackenfell en ’n nuwe buurtwag gestig. Dit is die derde nuwe buurtwag in Brackenfell sedert die laaste tradisionele buurtwagte sowat 20 jaar gelede in die gebied ontbind is. Dit het gevolg nadat dit bekend geword het dat Vredekloofhoogte die nuutste teiken vir misdadigers
self te beveilig nie. “Ons het by sekere huise selfs mense op hul rusbanke gaan wakker maak om vir hulle te sê dat hulle hul deure en vensters moet toemaak en sluit,” het hy vertel. Volgens Theuns van der Merwe, ’n inwoner van die gebied en lid van die gemeenskapspolisieforum (GPF), moet daar onmiddellike en drastiese stappe gedoen word om die situasie aan te spreek. “Die gebied het deesdae ’n baie groot toeloop van mense wat nie hier woon of werk nie.
“Die plan is om mettertyd dieselfde te doen wat Vredekloof doen, in terme van toegangsbeheer,” het hy gesê. Maar eers moet die basiese stappe gedoen word deur ’n databasis met die besonderhede van inwoners op te stel, namate inligting oor die buurtwag versprei. “Bure moet mekaar ken en bewus wees van mekaar se daaglikse gewoontes en roetines. “As tuindienste met ander woorde opdaag by ’n huis op ’n dag wat hulle nie veronderstel is om daar te
wees nie, moet bure dadelik daarop ag slaan,” het hy verduidelik. Volgens Van der Merwe sal inwoners ook self betrokke moet raak by aspekte soos observasieposte en patrollies. “Ons het ’n verenigde poging nodig om misdaad hok te slaan in ’n tydperk waar toenemende armoede gaan lei tot toenemende misdaad,” sê hy. Casper Willemse is gekies as voorsitter en belangstellendes kan hom skakel by 083 270 7965 of 021 981 0285 vir meer inligting.
COMPARE OUR PRICES VEGGIE SEEDLINGS
6 PACK WAS 18.95
NOW
895
KIRCHOFFS ASSORTED
FLOWER SEEDS
ROSE ICEBERG
NOW
WAS 14.95
695
CONE BUSH
WAS 79.95
SAFARI MAGIC & CANDLES
2995
2995
NOW
Each
SELECTED BUSH ROSES
895
2995
LESS
COLOUR ANNUAL MIX NOW
WAS 19.95 NOW
WAS 15.95 NOW Each
HANGING BOWL 20cm
15
WAS 95 34.95 Each
WAS 59.95 NOW Each
CHRYSANTHEMUMS
13
95 Each
WAS 74.95
Each
COIR HANGING BASKET 30cm
ASSORTED HERBS
NOW
40
%
BELLVILLE KENILWORTH MILNERTON CONSTANTIA -
PREMIUM FYNBOS
POTTING SOIL 20dm WAS 42.95
NOW
2495
TEL - 021 919 1106 TEL - 021 671 9050/1 TEL - 021 528 4000 TEL - 021 794 2221
Each
ADDITIONAL SPECIALS
ROSE SATCHMO
89.95 29.95
ROSECARE 100ml
49.95 32.95
OPHIOPOGON Black Dragon
29.95 14.95
MINIATURE DATE PALM
99.95 34.95
WILLOW Hanging Basket 20cm
99.95 29.95
SUPERLAWN WEEDER 100ml
54.95 28.95
ORGANIC Feeding Vita Boost 5kg 49.95 24.95 LAWN & LEAF Fertiliser 7:1:3 5kg 64.95 36.95 CAMILLA Curved Pot Medium
259.95 149.95
WATERING CAN 10L
49.95 29.95
HOSEPIPE 15m x 12mm
99.95 64.95
www.stodels.com Offers valid till 11 March 2012 while stocks last