DE GRENDEL 75” 75" UHD 4K Flat Smart LED - UA75RU7100
x3
x2
2
Year Guarantee
was R29 999
TV LICENCE & ID REQUIRED WITH THE PURCHASE OF ANY TV
R19
799
Valid @ all branches until Sunday 2 February 2020 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330 Woensdag, 22 Januarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
E&OE
TygerBurger
Die Engen Sonnendal-vulstasie in Panorama is verlede week deur vyf gewapende rowers beroof. ’n Selfoon, kontant en sigarette is buitgemaak. FOTO: RICHARD ROBERTS
PANORAMA: EEN VAS NA OOR-EN-WEER SKIETERY
Bestel koffie, roof toe RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj
V
yf rowers het hulself glo onlangs as klante voorgedoen by ’n vulstasie se winkel in Panorama en koffie bestel, voordat hulle die onderneming en sy personeel beroof het. Kontant, ’n selfoon en sigarette is in die rooftog op Vrydag omstreeks 02:00 by die Engen Sonnendal-vulstasie in Uys Krige-rylaan in Panorama gebuit. Lt.kol. Kobus van Dyk, woordvoerder van die Parow-polisie, sê die vyf verdagtes kan dalk verbind word met twee ander rooftogte in die gebied vroeër die week. Nóg ’n Engenvulstasie – geleë in Plattekloofweg – is om
01:33 op 10 Januarie beroof. ’n Klerewinkel in Stasieweg in Parow is Donderdag 16 Januarie om 12:30 beroof, sê die polisie. “Ons hoop dat met dié arrestasies die rooftogte sal stop,” sê Van Dyk. Volgens hom is ’n koevoet, wat glo gebruik is om die kluis mee oop te dwing, ook Vrydagoggend op die toneel gekry. ’n Koevoet is ook in die ander twee voorvalle van gewapende roof gebruik, sê Van Dyk. “Die verdagtes het by die winkel ingestap en geëis dat die werkers vir hulle moet koffie maak,” sê Van Dyk. Hulle het egter die winkel kort daarna beroof. “Een van die werkers het homself in ’n kantoor toegesluit en die polisie gekontak.
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
11 tydskrifte + 35 koerante
CEDAR
“Die oomblik toe hulle uitstap, het hulle die polisie raakgeloop,” sê Van Dyk. Die polisie se blitspatrollie het die groep agternagesit en daar was ’n jaagtog en ook ’n oor-en-weer skietery tussen die rowers en die polisie, waarin twee van die verdagtes gewond is. Die voertuig waarin hulle gevlug het, het in Rileystraat in ’n nywerheidsgebied in Parow tot stilstand gekom, sê Van Dyk. Die twee gewondes word tans in die Tygerberg-hospitaal onder polisiebewaking behandel. Van Dyk sê een van die verdagtes is ernstig beseer. Geeneen van die personeel by die vulstasie óf die polisie is beseer nie. Twee verdagtes het daarin geslaag om te ontsnap en een is in hegtenis geneem.
C/O Vryburger & Botma Str, Bothasig
TEL: 021 558 3940
Volgens Van Dyk het die polisie beslag gelê op drie 9 mm-pistole. Van Dyk was om 05:00 self op die toneel. “Die gebied was nog afgesper en die forensiese ondersoekspan was besig om die misdaadtoneel te fynkam.” Siyabulela Malo, woordvoerder van die Wes-Kaapse polisie, het in ’n verklaring gesê die verdagtes is tussen 30 en 35 jaar oud. Van die verdagtes sou Maandag in die Bellville-landdroshof op aanklagte van sakeroof en die besit van ongelisensieerde vuurwapens verskyn het. Badroenesa Josephs van Engen het aan TygerBurger gesê hulle wil in dié stadium nie kommentaar lewer nie. Die ondersoek duur voort.
Teken in by www.netwerk24.com.
Beantree Coffee Shop now open in-store
PRICES VALID FROM 22 -26 JANUARY 2020 WHILE STOCKS LAST E&OE TERMS AND CONDITIONS APPLY
STEWING BEEF
PORK PACKS
PORK BRAAI CHOPS
PORK ROAST
PORK TEXAN STEAK
OUKRAALWORS
CHICKEN SCHNITZEL
R49.99/kg
R54.99/kg
R54.99 /kg
R54.99/kg
R59.99/kg
R59.99/kg
R59.99/kg
R64.99/kg
PORK NECK CHOPS
PORK LOIN CHOPS
PORK RASHERS
BEEF SHORT RIB
BEEF BRISKET BONE IN
BLADE BEEF
R69.99/kg
R69.99/kg
R69.99/kg
R69.99/kg
R69.99/kg
R69.99/kg
CHUCK BONE IN
TENDERISED STEAK
CLUB & T-BONE STEAK
A GRADE SIRLOIN STEAK
R69.99/kg
R79.99/kg
R79.99/kg
R119.99
QUARTER LAMB PACKS Thurs-Sun only
R79.99/kg
CHICKEN GOULASH/ STIRFRY
A GRADE RUMP STEAK /kg
R119.99
/kg
X1VYECMD-AL220120