TygerBurger De Grendel 20171004

Page 1

DE GRENDEL

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

SUMMER SPECIAL

DISCOUNT AVAILABLE ON SELECTED MODELS

Bellville | Tel: (021) 949 -2900 www.earinstitute.co.za Woensdag, 4 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

CAMOENSPARK: TWEEJAARPLAN VIR OPKNAPPING

V erbeterings b egin Verbeterings begin

Cheryl Visser (raadslid), Pierre Gouws (MVRA­ voorsitter) en Kelvin Irvine (MVRA­parke­komi­ teelid) in Camoenspark. FOTO: CARINA ROUX

CARINA ROUX

’n

Hele paar verbeteringe word beplan oor die volgende twee jaar vir Monte Vista se grootste park. Cheryl Visser, raadslid vir wyk een, sê ’n besluit is geneem om die sentraal geleë Camoenspark, wat toeganklik is vanaf die nabygeleë Panorama, Plattekloof Glen, Welgelegen en Edgemead, verder te ontwikkel. Die park grens aan Monte Vista-rylaan, Diaz-, Barrow- en Camoenstraat en beskik reeds oor oefen- en speeltoerusting. ’n Formele vergadering is in Augustus belê tussen Visser en Noxi Maqoqa, die parkeverteenwoordiger, en lede van die Monte

Vista-belastingbetalersvereniging (MVRA) – Pierre Gouws (voorsitter), Kelvin Irvine (MVRA parke-komiteelid), Riana de Wet (sekretaresse), asook Annamarie Vercuiel van die Monte Vista-buurtwag. Visser sê die MVRA se parke-komitee, het ’n indrukwekkende voorlegging gedoen en ’n versoek is gerig aan die Stad se parke-departement om ’n voetpaadjie op die buitenste grens van Camoenspark te ontwikkel waar mense kan hardloop of stap. Ná verdere onderhandelinge is daar besluit om ’n sementpaadjie te bou. “Met verlede jaar se wyksbegroting is ’n lae houtheining aan die kant van Camoensstraat opgerig en die heining is voltooi en op-

lings en konstruksie behoort middel Oktober te begin,” sê Visser. Met die begrote bedrag van die 2018/19wyksbegroting, wat in Julie volgende jaar beskikbaar word, sal die projek afgehandel kan word. Dit behoort dus binne minder as ’n twee jaar voltooi te wees, sê Visser. Nuwe bankies is onlangs in die park opgerig en dooie en siek bome in die park sal eersdaags verwyder word om die verspreiding van boomsiektes te keer. Verder word die moontlikheid ondersoek om inheemse bome aan te plant. Visser sê daar sal ’n nuwe valhek by die diensingang opgerig word om te keer dat voertuie onwettig in die park ry.

geknap aan Barrowstraat se kant. ’n Harde speeloppervlak is ook voltooi vir jonger kinders om op te speel, ” sê Visser. Met die 2017/2018-wyksbegroting is ’n verdere R200 000 bewillig vir Camoenspark en die voetpaadjie sal met die geld begin word, sê Visser. Die konsepbegroting vir die 2018/2019-wykstoedeling is pas voorgelê aan die subraad en nagenoeg R260 000 hiervan sal ook vir die park bewillig word om die sementpaadjie te voltooi wat ongeveer ’n kilometer om die park sal strek. Die ooreenkoms vir die konstruksie van die voetpaadjie is nou in ’n gevorderde stadium. “Noxi Maqoqa is besig met die finale reë-

CAPE MAY

IN FULL BLOOM

WAS 129.95

NOW

GERANIUM

CAPE DAISY

WAS 34.95

NOW

15.95

www.stodels.com

YESTERDAY, TODAY, TOMORROW

AGAPANTHUS MINI BLUE

WAS 44.95

NOW

19.95

WAS 59.95

WAS 129.95

18.95

54.95

NOW

49.95

PIN CUSHION HANGING FLOWER BOWL

WAS 129.95

NOW

NOW

(LIMITED AVAILABLE)

67.95

WAS 69.95

NOW

32.95

Offers valid until 8 October 2017. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1TYMPN5-AL041017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger De Grendel 20171004 by Tygerburger Newspaper - Issuu