Tygerburger de grendel 20171213

Page 1

DE GRENDEL

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

56cm FLOOR FAN

- Chrome finish

was R899

R749

COOL FESTIVE DEAL

Valid @ all branches until Sunday 24 December 2017 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 13 Desember 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

WATERMETER GEÏNSTALLEER: 52 UUR SONDER WATER

Inwoner ly toe sy bure mors AVRIL FILLIES

’n

Ontstoke inwoner van Plattekloof is glad nie in sy noppies met die installering van watermeters wat verbruik beperk vir huishoudings wat meer as 350 liter per dag gebruik nie. Hul woning was vir 52 uur sonder water en sy talle oproepe na die Stad Kaapstad was sonder sukses. Hy het TygerBurger genader om hom met sy probleem te help. Hy voel die Stad het nie die plan goed deurdink nie, want so ’n meter is by sy huis geïnstalleer – sonder enige vooraf waarskuwings – nadat hy van sy Septembervakansie teruggekeer het. “Ek monitor ons waterverbruik daagliks en het nog nooit die toegelate hoeveelheid van 87 liter per person of 350 liter oorskry nie, hoewel ons vyf volwassenes is wat permanent op die perseel woon. By navraag is gesê dat die Stad die bure se meter moes vervang, maar omdat dit ’n dubbele meter was, moes hulle die meter op my perseel ook vervang (bedoelende die twee meters was aanvanklik in een houer),” het die inwoner gesê.

Niks is gedoen “Op 15 November om 08:30 het ons met skok ontdek dat ons watertoevoer afgesny is. Ek het dit by die munisipaliteit aangemeld, maar niks is gedoen nie. Op 17 November om 09:00 het ’n groot munisipale vragmotor met vyf werkers opgedaag, maar hulle wou nie met my vrou praat nie, maar wel met die eienaar. ‘‘Ek was reeds op pad werk toe en moes omdraai – net om te hoor dat hulle nie aan die meter kan werk nie, maar net ’n kontrak-

’n Kers vir polisiesterftes

Tel: 021 558 5036 CASTLE LAGER NRB 340 ML 6 PACK

Only at Monte Vista

Tanya Adonis, ’n data­tikster by die Bothasig­polisie, steek hier ’n kers aan ter viering van Vigsdag op 1 Desember en ter ere aan die polisielede wat aan vigs oorlede is. Lees bl. 3.

teur,” het die inwoner gesê. Op dieselfde dag om 12:00 het twee werkers van Ikapa opgedaag en die watermeter herstel, het hy bygevoeg. “Volgens Ikapa was die battery van die toestel wat die waterafsny-meganisme beheer, foutief. ‘‘Die meter met die battery is op 12 September geïnstalleer en my vrae is: Hoe lank hou die battery? Moet dit elke drie maande vervang word? Wie betaal vir die installering of vervanging daarvan, want dit was onnodig? Hoe gemaak as jy en jou buurman die toestel deel en wie betaal die koste?” wou hy weet.

Verwagte leeftyd Xanthea Limberg, burgemeesterslid vir informele wonings, water- en afvaldienste en energie, het by navraag gesê dat die batterye wel vervang moet word. “Die verwagte leeftyd van die battery is tussen vyf en sewe jaar. Indien die watermeter foutief is, sal die Stad die koste dra om die meter te vervang. In die geval waar ’n meter geïnstalleer word omdat die waterverbruik buitensporig is, sal die eienaar self daarvoor betaal,” het sy gesê. Haar antwoord op die vraag oor die vervanging van meters in die boks op eiendom wat deur twee eienaars gedeel word, het sy gesê dat die Stad nie die een kan vervang sonder die ander een nie. “Indien ’n inwoner sy meter vervang het net omdat hulle ’n meterboks deel, terwyl ’n nuwe een geïnstalleer word, sal die Stad die koste dra,” het Limberg gesê. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

PORK PACKS

Monte Vista

½ OR¼

Monte Vista

Monte Vista 021 558 5273

GROCERIES

5699 EACH

ISLAND VIEW DRY WHITE / LATE HARVEST / NATURAL SWEET ROSé 5L

8500

EACH

ORANGE RIVER CELLARS SWEET WHITE / SWEET RED / SWEET ROSE 1L EACH

2699

RICOFFY 750G COOKING OIL 2L SUGAR 2KG ASSORTED PASTA 500G

WHILE STOCKS LAST • Pric es in cl VAT. • TRADERS WELCOME

4899

JOLLY SPECIALS MEAT

6999 ea 3299 ea 2599 ea 799 ea

PORK BULK BRAAI CHOPS

5499 /kg

GRABOUW BOEREWORS

6999 /kg CHICKEN WINGS GROUND BEEF MINCE

FRUIT & VEG

PERISHABLES

4299/kg 4499/kg

GOURMET GREENS MIX VEG OR COUNTRY STYLE 1KG D'LITE MED FAT SPREAD 500G

SHOULDER HAM 400G BACON PIECES 250G

ADDRESS: Monte Vista - 4 Monte Vista Blvd., Tel: 021 558 5273 Trading Hours Mon to Fri - 08h00 to 20h00 / Sat 08h00 - 19h00 / Sun 08h00 - 16h00

P/KG

FRUIT SPECIAL

1699 ea 899 ea 2599 ea

NECTARINES OR DESSERT PEACHES OR APRICOTS OR PLUMS

/kg

VEG COMBO 3 KG POTATO 3 KG ONION 3 KG BUTTERNUT 3 KG GEM SQUASH 3 X 1 KG TOMATOES 3 X 750G CARROTS

TOMATOES

1399 ea

1799

9900

899 /kg

Pric es valid 13 to 17 December 2017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.