TygerBurger De Grendel 20180117

Page 1

DE GRENDEL

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

Woensdag, 17 Januarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Die topleerders van die Hoërskool Bosmansdam is hier by die hoof, Danie Human (middel). Hulle is (van links) Bianca Salie, Chelsea Whittle, Jamie Mannel, Human, Maruschka Ford, Tayana Mdunge en Marona Hopane.

HOËRSKOOL BOSMANSDAM: SLAAGSYFER VAN 97,6% LAAT HOOF GLIMLAG

Harde werk rede vir goeie uitslae AVRIL FILLIES

D

ie matriekuitslae van die Hoërskool Bosmansdam is te wyte aan die spesiale groep matrikulante, onderwysers en hul ouers. Met ’n slaagsyfer van 97,6% en ’n toename in universiteitstoelating teenoor 2016, kan die hoof, Danie Human, nie anders as om te glimlag nie. “Ek wil al die matrikulante van 2017 gelukwens wat met 80% of meer geslaag het.”

Hulle is Tayana Mdunge (80,3%), Bianca Salie (80,3%), Chelsea Whittle (80,3%), Maruschka Ford (80,3%), Hannah Danvers (82% en vier onderskeidings) en Marona Hopane (84,1% met ses onderskeidings). “Ons topleerder is Jamie Mannel, die hoofprefek van 2017, wat nege onderskeidings behaal het en ’n gemiddelde van 93,3% behaal het. “Dit is die beste prestasie tot dusver deur enige leerder van Bosmansdam nog in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen,” het

PAROW

MORE SAVINGS

R

Human gesê. “Die algehele uitslae is die resultaat van 12 jaar se harde werk deur leerders, onderwysers en ouers. Ek loof die leerders vir hul toewyding en pogings om net hul beste te lewer gedurende hul skoolloopbaan. “Welgedaan aan almal. Die matrikulante se toekoms wink vir hulle en hulle moet hul goeie werkverrigting by die skool in die toekoms volhou,” het Human gesê. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

R

17

99

69

99

16

99

Bokomo Weet-Bix 450g

Nescafé Ricoffy In Tin 750g

Allsome Thai Parboiled Rice 2kg

R

FRGTHS6763

USTED RETAILER FROM SA’s MOST TR

BUY ANY 1 FOR

PRICES VALID 18 - 28 JAN 2018 AT PICK N PAY PAROW STORE ONLY.

R

Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. Smart Shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores. Visit www.picknpay.co.za, or call 0800 11 22 88. Cellphone rates apply.

Olof Bergh Brandy 750ml, Vat 69 Whisky 750ml, Smirnoff 1818 Round Vodka 750ml

LOAD YOUR DISCOUNTS VIA THE APP OR KIOSK

59

R

99

Fair Cape Eco Uht Full Cream Milk 1Litre

5

R

99

Nestlé Kit Kat Limited Edition 41.5g

5

R

99

Fusion Dairy Blend Assorted 1 Litre Each

39

R

99

Dinu White Toilet Rolls 2 Ply 9 Each

102

99

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger De Grendel 20180117 by Tygerburger Newspaper - Issuu