DURBANVILLE
Woensdag, 3 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
GROENGORDEL: NUWE RAADSLID SIT HAND BY
Dam kry nodige aandag AVRIL FILLIES
I
nwoners, raadslede en natuurliefhebbers het onlangs die Sonstraaldam skoongemaak nadat die versoek op sosiale media geplaas is. “Die WhatsApp-groep Eversdal-diensversoek het dit geplaas en almal wat vir ons pragtige natuurskoon omgee, was betrokke. Sonstraaldam vorm deel van ’n groengordel en bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om tyd in die buitelug te kan deurbring of om familie- en vriendskapsbande te smee,” het Hendri Terblanche, die nuutverkose raadslid vir wyk 21, gesê. Rommel is rondom die dam en by die parkbankies opgetel en die blikke en ander rommel is uit die dam verwyder. Terblanche het ’n beroep op die inwoners van wyk 21 gedoen om hul samewerking te gee sodat hulle saam die probleme kan oplos. “Ek wil graag in en saam met ons gemeenskap werk, sodat ons goeie dienslewering wat tot dusver gelewer is, in ons wyk kan voortsit. Ek het die wyk in verskillende areas, byvoorbeeld Stellenridge en Stellenberg, opge-
deel om te verseker dat basiese dienslewering altyd op standaard is, wat alle inwoners bevoordeel. “My beplanning tot einde September is om belangegroepe op die been te bring waar inwoners nie net hul passie kan uitleef nie, maar ook hul kennis en ervaring met ander kan deel. “Ek wil inwoners as aktiviste en vrywilligers betrek om ’n omgewing te skep waar almal kan saamwerk tot die voortdeel van die hele gemeenskap in wyk 21,” het Terblanche gesê. Tydens ’n vergadering van die Eversdal-belastingbetalersvereniging is voorgestel dat die kommissaris van ede die polisie kan bystaan met die sertifisering van dokumente. “Die veiligheid en sekuriteit van elke besoeker aan en inwoner van die wyk 21 is baie belangrik en hoop ek om toe te sien dat die voorstel in die volgende maand of twee ’n werklikheid te maak,” het hy gesê. Die skoonmaak van Sonstraaldam was ’n bewys dat alle politieke partye, vrywilligers en inwoners kan saamwerk om hul omgewing mooi en skoon te maak. V Sien foto’s op bladsy 4.
Terblanche het ’n beroep op die inwoners van wyk 21 gedoen om hul samewerking te gee ...
GrandJol a hit! The sensational Amy Jones who performed at TygerBurger’s GrandJol at Grandwest on Saturday 29 June had the crowd on their feet! The former Stellenberg High School learner danced with the crowd to the hit song “You & Me”. Other artists including Robin Pieters from The Voice SA, local hit-maker Jarrad Ricketts TygerBurger’s Karaoke soos ’n Ster competition contestants, Feodossia Charles and Samantha Fillis also performed. See more photos on page 12. PHOTO: THABANG KUAHO
POLES
Gum & Pine Rough & Machined
MANUFACTURE - INSTALL - RETAIL STORE - DIRECT TO PUBLIC
Gates
32%
Discount
on Railway sleepers & Other Hardwood Furniture
STOCK CLEARANCE SALE
MASON TOOLS
HARDWARE
eg. 8 seater J.Sleeper Table & Chairs WAS R24 747.00 incl. vat NOW R16 875.00 incl. vat On current stock only! T’s & C’s apply
Standard Heights : 1.2m 1.5m 1.8m 2.1m 2.4m 3.0m Standard width : 0.9m 1.8m
Picket Fencing
15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the
4 DISC0% OUNT
20% DISCOUNT ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY)
ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA
1.8m high Was R450p/m Now
R270p/m T's & C's apply
We Supply and
RUSTIC FENCING
Balau, Garapa & Massaranduba
Garapa Gold 20 x 90
CLAIM YOUR GARAPA DECKING
on S Rustitandard H cF ori CCA encing P zontal treate anels d H3
RAILWAY SLEEPERS
Customize to your specifications
Chat to our experienced staff who will gladly assist with your project, saving you money And helping you get it right the first time
install
POSTS
140 x 140mm square posts up to 9.6m CCA Ttd. H4 Also Stock 102 x 102mm Post 95 x 95mm Post 69 x 69mm Post
Supply and Deliver to the
HORIZONTAL FENCING HORIZONTAL FENCING
Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006 X1VJH485-AL030719