Tygerburger Durbanville 14032018

Page 1

DURBANVILLE

WINNER BEST

BEAT THE DROUGHT!

FREE NEWSPAPER IN SA

WOODCHIP MULCH 60DM

WAS 79.95

NOW

39.95

Offers valid until 18 March 2018. While stocks last.

X1UCU51D-AL140318

Woensdag, 14 Maart 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Hurtling headon towards the hula hoop Sange Rawu (5) from Fisantekraal gives his all in the hula hoop race at the recent annual Family Sports Day presented by Won Life, a registered non-profit organisation operating in Fisantekraal, for the 120 Grade R learners attending its Early Learning Centre. Volunteers from Stellenberg High School are cheering him on. See page 4 for article and more photographs. PHOTOS: KRISTYN ROHM

UITZICHT: OUERS MOET RONDSKARREL OM VIR SPRUITE ANDER PLEK TE KRY

Curro-skool sluit skielik ESMÉ ERASMUS @erasmusesme

N

og skaars het die voorskoolse skool Curro Castle in Uitzicht sy deure in Januarie vir die eerste keer geopen, of ouers moes rondskarrel op soek na ’n nuwe plek vir hul spruite. Die skool sluit einde vandeesmaand en ’n skool vir kinders met spesiale behoeftes, Dot’s Learning Centre in Bellville, wat onlangs deur Curro Holdings gekoop is, sal voortaan daar bedryf word.

Die ouers is onthuts oor die skool so skielik weer sy deure sluit – glo om “finansiële redes”. Die ouers is by ’n vergadering verlede Maandagaand “uit die bloute” ingelig die skool gaan sluit. Volgens een ma het sy die oggend nog met die ontvangsdame, wat hulle aan die “dringende” vergadering herinner het, gespot sy hoop nie die skool maak toe nie. “Sy het nog gesê dit sal beslis nie gebeur nie, en toe sowaar, toe is dit só,” het sy gesê. ’n Ander ontstoke ouer sê hulle is by die

vergadering ingelig dit maak nie finansieel sin om voort te gaan om die skool te bedryf nie, omdat dit nie vol was nie. Daar is glo baie minder kinders by die skool ingeskryf as wat verwag is, het hy gesê. Van die ouers het kwaad uit die vergadering gestap en ander het begin huil, volgens ’n ma. “Dis vir ons erg ontwrigtend en teleurstellend om nou rond te val om ’n nuwe skool vir ons kind, wat juis moeilik aanpas, te kry. “Die volgende dag was alles oor Curro Castle Uitzicht van die internet verwyder.

“’n Mens verwag nie so iets van ’n skool waar die skoolgeld meer as R4 000 per maand beloop nie,” het sy gesê. ’n Ander gesin se driejarige seuntjie is reeds vroeër in die jaar vanaf ’n ander skool na dié skool geskuif. “Nou moet ons hom weer ontwrig en einde van die maand wéér skuif,” het sy pa gesê. TygerBurger het in November verlede jaar berig dat die skool vir sowat 320 kinders van 3 maande tot 5 jaar voorsiening sou maak. V Na bladsy 2.

WORLD HEARING MONTH Make a sound investment and book your FREE hearing screening now, valid during March

BOOKINGS ESSENTIAL | CALL NOW:

084 264 0000

www.my-hearing.co.za | info@my-hearing.co.za DURBANVILLE: Graanendal Shopping Centre

FRANSCHHOEK: Huguenot Square

TRACY-ANN MORRIS Registered Audiologist Practice Owner


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger Durbanville 14032018 by Tygerburger Newspaper - Issuu