Tygerburger Durbanville 27 Junie 2012

Page 1

DURBANVILLE

B u r g e r E-pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 27 Junie 2012

Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

Doubts over track

Will the athletics track be part of the Bellville Ve­ lodrome after the completion of the development? Ward 70’s councillor Andrea Crous last week sub­ mitted a motion at the subcouncil meeting to halt the development over uncertainty whether the track will continue to exist once the project is completed. Read story on page 2. Photo: Carina Roux

) Kwart van lede moes al tasse pak

Koor­lot in DA­hande Die lot van die SA Jeugkoor lê nou hoofsaaklik in die DA se hande. Hoewel die koor minstens tot die einde van die jaar sal kan aanhou sing, moes sowat ’n kwart van die koor voor die naweek hul tasse pak as gevolg van groot finansiële probleme. André de la Harpe, interim-voorsitter van die koor, sê die koor mag

dalk hul repertoire verander om die kleiner groep te akkommodeer, maar hulle sal vir so lank as moontlik aanhou sing. “Daar is sprake van geld wat moontlik kan inkom van die DA af, maar ons gaan nie opgewonde raak voor ons nie iets op skrif het nie,” het De la Harpe gesê. Denise Robinson, DA-LP, het vroeër vir De la Harpe gesê sy het ’n versoek vir geldelike hulp aan

die DA gerig. Sy het voor die naweek vir De la Harpe gesê dat sy dit intussen opgevolg het en wag op terugvoer. Volgens De la Harpe is vir hom gesê dat die DA in Julie sal vergader waar hulle die saak sal oorweeg. Voor Vrydag was daar kommer dat die koor finaal hul tasse moet pak om huis toe te gaan nadat die koor nie daarin kon slaag om ’n borgskap te bekom nie.

Die SA Jeugkoor se lede word gekies op grond van hul musikale talent en nie volgens finansiële agtergrond nie. Lede se akkommodasie, skoolgelde, boeke, klere en kos is geborg, wat ’n aardige bedraggie beloop. Baie van die lede bly in die koshuis van die Hoërskool Durbanville terwyl hulle by die Hoërskool Stellenberg skoolgaan. De la Harpe sê dat al die ouers wat

dit kan bekostig, bevestig het dat hulle sal aanhou om hul kinders se skool- en koshuisgelde te betaal. Ouers wat dit nie kan bekostig nie, sal gesubsideer word. Danksy ’n R90 000-skenking van ’n inwoner van Durbanville, sal 19 leerlinge, van wie 11 matrieks, tot einde vanjaar in die koshuis kan aanbly sodat hulle hul skooljaar kan voltooi. . Na bladsy 2.

SUPER LOW PRICES 10kg Chicken Thighs

149.99

per box

Pork Texan Steak

29.99

p/kg

Stewing Beef Bulk Packs

34.99 p/kg

250g Bacon Pieces

9.99 each

350g Cooked Salami

7.99 each

750g Russian Loaf

9.99 each

VISIT BRITO’S BRACKENFELL FOR UNBEATABLE RE-LAUNCH SPECIALS! SHOP 52, OLD PAARL ROAD, BRACKENFELL CENTRE. CALL FOR MORE INFO - 021 981 7251

Prices valid at all Brito’s stores from Wednesday 27 June until Saturday 30 June 2012. While Stocks Last. E&OE

Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger Durbanville 27 Junie 2012 by Tygerburger Newspaper - Issuu