Tygerburger Durbanville 28022018

Page 1

DURBANVILLE

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

X1UCCFKH-AL280218

Woensdag, 28 Februarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Making beautiful music Paula Hill (15), a Grade 10 learner at El Shaddai Christian School, was one of only six finalists to take part in the final audition of the Yamaha Music Gulf FZE Scholarship Programme, which took place in Dubai from 8 to 11 February. Here she is in the final audition. Accompanying her on the piano is Dmytro Sukhovienko from Belgium. Full story on page 12.

ANTON BREDELL: ‘STREEK DEUR ERGSTE DROOGTE IN 311 JAAR GETREF’

W-Kaap hét waterplan ESMÉ ERASMUS @erasmusesme

D

is nie waar dat daar nie ’n 30 jaar-waterplan vir die Wes-Kaap is nie – soos mense die regering van beskuldig het, het Anton Bredell, provinsiale minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, by ’n vergadering van die Durbanville-Sakekamer verlede Dinsdag 20 Februarie gesê. Wat wel gebeur het, het Bredell gesê, is dat die Wes-Kaap deur die ergste droogte in 311 jaar getref is. Volgens hom “is ons ook in die

moeilikheid, omdat ons besig is om ’n land te herbou, wat druk op alle hulpbronne plaas”. “Ons word dikwels daarvoor geblameer dat ons as regering gewaarsku is en tog niks daaraan gedoen het nie. Dit is nie waar nie. “Die Wes-Kaap en die Stad Kaapstad het inderdaad ’n 30 jaar-waterplan wat alles in ag neem, insluitende bevolkingsgroei en aanvraagpatrone. “Volgens ons plan sou dit volgens alle voorspellings eers nodig wees op die volgende grootmaat-wateraanvullingskema teen 2021 te doen.

“Die volgende aanvullingskema vir Kaapstad was beplan vir 2022/3 en word nou versnel deur die nasionale departement. “Dis egter onwaarskynlik dat dié skema, die Bergrivier-Voëlvlei-aanvullingskema, voor 2021 gereed sal wees,” het hy gesê. Dit behels dat surplus winterwater in die Voëlvleidam gekanaliseer word. Ander waterplanne sluit in die versnelde ontwikkeling van die Tafelberggroep-waterdraer; die herwinning van rioolwater – dus afvalwaterbehandeling op ’n makroskaal; seewater-ontsouting en verminderde verbruik. “Ons sit vandag in ’n provinsie waar die

damvlakke gemiddeld 21% is. Dit beteken rofweg daar is 11% se bruikbare oppervlakwater oor in die provinsie se damme. Sommige damme in dele soos die Eden- en Overberg-distrikte is redelik vol, maar dit is ook veel kleiner damme,” het hy gesê. Die departement beplan vir droogtes vir een uit elke 50 jaar, maar die huidige droogte is die ergste in 311 jaar. Suid-Afrika is reeds ’n waterskaarsland met ’n gemiddelde reënval van 450 mm per jaar, teenoor die wêreldwye gemiddelde van 860 mm. V Na bladsy 2.

REDDAM HOUSE DURBANVILLE Reddam House Durbanville offers the best of both international and national excellence in education. From this year the Independent Examinations Board was added to our curriculum offering and we continue to offer the Cambridge International Examinations.

SCHOLARSHIPS 2019 We offer scholarships for excellence to students currently in Grade 7 to 10:

ACADEMICS

SPORT

ART

MUSIC

DANCE

DRAMA

Interested students should forward an application to the school including: Your full name and contact details; grade you will be enrolled in next year; type of scholarship; copy of most recent academic report; and one page motivation written by you, explaining why you deserve a Reddam House Scholarship.

INFORMATION EVENING 28 FEBRUARY | 18:00

Applications must reach us by Friday, 9 March 2018. A selection of students will be invited to write the scholarship examination. Please email Barry Nieuwoudt at barry.nieuwoudt@reddam.house

info.durbanville@reddam.house

Vissershok Rd, Durbanville

021 001 0920

durbanville.reddamhouse.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.