TygerBurger Eerste River - 17 July 2019

Page 1

EERSTERIVIER

OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303

OPEN 7 DAYS

Valid from 10 July 2019 to 14 July 2019

Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

10kg Frozen mixed portions

@ R359.00 8 Jacobs Sachets

X1VKBV3M-AL170719

Woensdag, 17 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger 11 11tydskrifte tydskrifte++35 35koerante koerante

Netwerk24. Netwerk24.Alles Alles op op een een plek. plek.

Teken Tekenininby bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com.

School selfies with Paxton

Paxton Fillies captures a moment with learners from Stratford Primary School in Eerste River, one of the Peninsula Schools Feeding Association’s (PSFA) beneficiary schools. Paxton, along with Jarrad Ricketts (courtesy of Heart FM) and Johnny Apple will be performing live at the finish line of the PSFA’s 51st Blisters for Bread fun run taking place at Green Point Cricket Club on Sunday 25 August. The event will include two routes along the Sea Point Promenade, a 10km walk that starts at 07:30 and a 5km walk that starts at 08:00. Entries cost R60 and each entry helps PSFA to provide 24 school children with a nutritious cooked breakfast and lunch for an entire day. A host of food and refreshment stores will be available for everyone’s enjoyment and lots of prizes will be up for grabs at the event. Visit www.psfa.org.za for more information and to enter. PHOTO: BRENDEN RUITER

BENDES HIER BEDRYWIG: WEERMAG NET ELDERS ONTPLOOI

Leër nie in Eersterivier BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

D

ie polisie in Eersterivier is nie seker wat die kriteria is wat gebruik is om te bepaal waar die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) ontplooi gaan word nie. President Cyril Ramaphosa het verlede Donderdag 11 Julie aangekondig dat die weermag vir drie maande in verskillende brandpunte in die Wes-Kaap ontplooi gaan word. Hierdie aankondiging volg nadat die

Wes-Kaapse moordsyfer in hierdie stadium van die jaar reeds amper twee keer meer is as verlede jaar. Die Skiereiland gaan erg gebuk onder ’n vlaag van bendeverwante moorde met 13 mense wat twee weke gelede binne die bestek van 24 uur in Philippi-Oos doodgeskiet is. Eersterivier, waar die afgelope ruk gereeld bendeverwante moorde plaasgevind het, is nie onder die lys van plekke waar die weermag ontplooi gaan word nie. Plekke soos Bishop Lavis, Mitchells Plain, Delft, Elsies River, Nyanga, Khayelitsha, Mfuleni,

Philippi, Kraaifontein en Manenberg is op die lys. Kol. Richard Koopman, bevelvoerder van die Kleinvlei-polisie sê hy is in die duister oor wat die kriteria was vir waar die weermag ontplooi gaan word nie. “Dit is nie dat ’n mens kon aansoek doen dat die weermag in jou gebied ontplooi moet word nie. In hierdie stadium weet ek nog nie eens waar hulle ontplooi gaan word nie,” sê Koopman. Toe TygerBurger Koopman kontak het hy vir die eerste keer gehoor waar die weermag

.

ontplooi gaan word. “Ek is seker die gemeenskap van Eersterivier sou dit waardeer het as die weermag hier ook sou wees,” sê hy. Lt. André Traut, provinsiale polisiewoordvoerder, het by navraag gesê fynere besonderhede van die inisiatief gaan weens operasionele redes nie bekend gemaak word nie. Intussen het verskeie weermaglede van regoor die land van weermagbasisse so ver as Upington in Kaapstad aangekom. Hulle ondergaan nou gereedheidsopleiding voor hulle ontplooi gaan word.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.