TygerBurger Eerste River - 22 July 2020

Page 1

EERSTERIVIER

EERSTERIVER TEL: 021 902 0303 OPEN 7 DAYS

NEW LOCKDOWN TRADING HOURS

• Mon – Friday 8.30am – 5pm • Sat 8am – 5pm • Sundays 8.30am – 1pm

±700G CHEDDAR OR GOUDA BLOCKS

R7999 EACH

Valid from 23rd July to 31st July 2020

X1W8K0H5-AL220720

Woensdag, 22 Julie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Two local parks get ‘grabbed’ City officials condemned land invasion in strongly-worded statements after the apparent grabbing of land at two City parks in Wallacedene last week. Mayco member for community services and health, Zahid Badroodien, says the invasion of City property and land prohibits effective service delivery and the development of open spaces. At the site in Wallacedene (pictured) play equipment was damaged, and thrown in the streets, which posed a health hazard for children, he says.

WESBANK: WELDOENERS VAN BRACKENFELL HELP ARMES

50 pare skoene gekoop BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

Phillip van Reenen bekyk al die kinderskoene wat weldoeners van Sonkring vir kinders in Wesbank geskenk het. Van Reenen hou sedert die begin van die inperking sopkombuise in Wesbank en omgewing en het ook nou begin om klere in te samel om uit te deel.

’n

Paartjie van Sonkring in Brackenfell het diep in hul sakke gedelf om meer as 50 paar skoene vir minderbevoorregte kinders in Wesbank te koop. Phillip van Reenen, ’n inwoner van Kuilsrivier, doen reeds sedert die begin van die inperking welwillendheidswerk in Wesbank en omgewing en sê die paartjie het reeds in die verlede skenkings gemaak. “Hulle wil nie hul name genoem hê nie, maar ek voel dit is belangrik dat ons vir die wêreld wys daar is mense wat werklik omgee. Die idee van kinders met kaal voete het hulle vreeslik ontstel,” sê Van Reenen. Volgens hom het hy in sy omswerwinge in Wesbank gesien hoewel hulle kinders se mae vul, die kinders dikwels skraps geklee

Van die plaas na die tafel

From the farm to the table

by hul sopkombuise opdaag. ‘ “Dit breek ’n mens se hart as jy sien die kinders is kaalvoet terwyl dit snerpend koud is. My vrou het onlangs ’n meisiekind gesien wat stukkende en vuil klere aan het terwyl

MINI-MARK

sy vir kos gewag het. Sy kon nie langer wag nie en het dadelik ’n plan gemaak om vir daardie kind klere te kry om aan te trek. Sy het ook vir die kind ’n sak klere saam huis toe gegee. Dit is wat ons wil doen,” sê Van

Reenen. Intussen het hy Maandag skoene en klere aan die Holy Cross-kinderhuis in Ravens­mead geskenk. Een vloer van die kinderhuis het Saterdag uitgebrand en 120 kinders het alles verloor. “Ons wou baie meer doen, maar ons hoop dit wat ons kon bydra, sal ’n verskil maak. Hierdie kinders het nou die hulp van die gemeenskap nodig,” sê Van Reenen. Hy doen ’n beroep op mense wat klere het wat hulle nie gebruik nie, om hom te kontak. “Ons verwelkom enige goeie gehalteklere vir kinders of volwassenes, want die nood is groot. Ons is nou in die middel van die winter en daar sal nog bitter koue dae wees. “Ek weet daar is mense wat klere in hul kaste het wat hulle dink hulle weer gaan aantrek, maar dit lê al jare daar,” sê Van Reenen.

EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303/082 927 6111

OFFERS VALID FROM 22ND JULY TO 26TH JULY 2020 R

WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS NEW LOCKDOWN TRADING HOURS: Mon to Friday 8.30am to 5pm Sat 8am to 5pm Sundays 8.30 am to 1pm

50

00

Buy 2x1kg FJ Burgers

R

89 99

Snow Soft 2ply toilet Paper 18’s

R

69

All offers only available at EERSTERIVER branch

99

each

6x1lt Fc Milk

R

49 99

p/kg

Bulk Pork Braai chops

R

50 00

Buy 2 x 6pks Zing or Rhodes 200ml Juices

R

69 99

p/kg

Ground Beef

R

43 99

p\kg

8pc family Braai pack

R

100 00

from

p\tray

Bulk Steak Packs

R

59 99

p\kg

Frozen Mutton breast Pieces

R

84 99

p\kg

Ouma’s Boerewors

R

45 00

p\tray

1kg Frozen Fillets

R

47 99

p\kg

Frozen Yellowtail

R

114 90

p\bag

4kg K&K Frozen I.Q.F

R

45 00

p\bag

2.5kg frozen chips

ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1W8L5TW-AL220720


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.