EERSTERIVIER
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303
OPEN 7 DAYS
Valid Date from 31 July to the 3rd August 2019
Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
10kg Frozen mixed portions
@ R359.00 1 x 2lt Twizza drink
X1VLE77J-AL310719
Woensdag, 31 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
Netwerk24. Alles op een plek.
11 tydskrifte + 35 koerante
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Sepie-sterre maak Kaapse draai Akteurs van die immergewilde sepie 7de Laan het verlede Vrydag, 26 Julie, by die Zevenwacht-winkelsentrum kom inloer. Hier glimlag Patrick Shai (Jacob Moloi) saam met Michaela Booysen, Jodene Arendse, Chermine Horn, Claudry Meissenheimer en Melanie Arnoldus, almal van Eersterivier. Sien nog ’n foto op bladsy 2. FOTO: CARINA ROUX
‘ANDERSTE’ SKOONHEIDSWEDSTRYD: ELKE DEELNEMER IS ‘SUPERSPESIAAL’
Hier is almal wenners AVRIL FILLIES
P
rojek Bietjie Liefde het onlangs ’n skoonheidswedstryd met ’n verskil, The Be You (tiful), in die skoolsaal van die Hoërskool Westcliff in Bellville gehou. Altesame 14 finaliste het op Saterdag 13 Julie hul passies op die “loopplank” (verhoog) gewys en almal is as wenners gekroon. “Die skoonheidswedstryd is alombekend as die Special Needs Pageant en die deelne-
mers het gewissel van kinders wat doof, outisties, fisiek- en leergestremd is en ook Down-sindroom het. Ons kies nie een wenner nie, maar elkeen kry ’n spesiale toekenning en ’n geskenk,” het Patricia Smit, organiseerder en ma van Micia Smit, Mej. Junior Tiener 2019, gesê. “Dit sal onmoontlik wees om een wenner te kies, want elkeen het iets superspesiaal om met die gehoor te deel en was dus ’n wenner in eie reg. Die meisies het elkeen ’n
kroon en serp gekry en die seuns ’n trofee. Tydens die kompetisie het die seremoniemeester ’n kort beskrywing van elke deelnemer gegee en ander het hulself voorgestel. “Die hoogtepunt was die danspassies wat sommige van die deelnemers uitgevoer het en dit is luidrugtig deur die gehoor toegejuig. Ons wou met hul optredes op die verhoog die publiek bewus maak van wat hulle kan doen en dat hulle verby hul gestremdhede moes kyk,” het Smit gesê.
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER From the farm to the table TEL: 021 902 0303
Van die plaas na die tafel
FJ BURGERS 2KG
PORK PACKS
8PC FAMILYPACK
Die titels wat die meisies ontvang het, is toegeken volgens hul persoonlikhede. Daar was die Darling Diva, Little Love, Inspiration Queen, Miss Sunshine, Sparkling Personality, Beauty Queen, Miss Spontaneous, Miss Awesome, Pretty Smile en Drama Queen. Die seuns is as Handsome Hunk, Superhero, Mr Awesome, Mr Incredible en King of Love gekroon. V Na bladsy 2.
TRADING HOURS
VALID FROM 31 July to 3 August 2019
WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS
OUMA’S BOEREWORS
MINI-MARK
EERSTERIVIER
Old Fruit Veg Shop, Eersteriver | Tel:
021 902 0303
VALID FROM 31 JULY TO 3 AUGUST 2019 WHILE STOCKS LAST
5000
3999
R
EGGS 30’S
3950
R
/TRAY
R
/KG
6KG MIXED PORTIONS
19500
R
/BOX
4190
R
7999
R
/KG
BEEF NECK BONES
4999
R
/KG
/KG
5KG K&K LEG QUARTERS
17950
R
/BAG
TRADING HOURS
COMBO •1x •1x •1x •2x •1x
R
14900
7kg potatoes 7kg onions Bag butter nuts 750g carrots cabbage
Free= 1lt milk sachet
2x1kg Tomatoes
2000
R
Loose Bananas @
900
R
/kg
2x Broccoli trays@
20
R
2x 750g carrots
12
R
X1VLEBWH-AL310719