EERSTERIVIER
WINNER BEST
MINI-MARK
FREE NEWSPAPER IN SA
EERS S TER RIVIER
Old Fruit Veg Shop Shop, Eersteriver | Tel: 021 902 0303 VALID FROM 9 AUGUST UNTIL 12 AUGUST 2017 • WHILE STOCKS LAST
• 1X7KG ONION • 1X7KG POTATOES
50000
R Woensdag, 9 Augustus 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
X1TTKUGH-AL090817
TygerBurger
Celebrating women through dance Members of a women’s fitness group in Kleinvlei during a dress rehearsal for their performance in celebration of women, taking place at the Artscape Theatre Centre today. From left: Audrey Vickers, Dorothy Daniels, Elizabeth Fortuin, Joan Africa, Caroline Brown, Elaine Wildeman, Alta Layman, Maria Filotie, Jurina Nichols and Marlize Booysen. Full story and more photos on page 4. PHOTO: JAYDEE CYSTER
GEMEENSKAPSPROJEKTE: INSETTE NODIG OOR PROGRAMME
Jeug móét deelneem JAYDEE CYSTER
’n
Beroep word op die jeug en jeugorganisasies van Eersterivier en Blue Downs gedoen om meer betrokke te raak by gemeenskapsprojekte. “Ek wil die jeug graag help om programme te reël waarby hulle baat kan vind, maar ek kan dit nie sonder hulle doen nie. “Die jeug moet die vrymoedigheid hê om insette te lewer oor wat hulle pla, hoe hulle kan verbeter en watter projekte of programme hulle deel van wil wees,” het Jerome Fitz,
raadslid, gesê. Die vergadering waar die gesprek tussen hom en die jeug beplan is, word op Donderdag 31 Augustus in ’n veeldoelige sentrum in Beverleystraat, langs die Eersterivier-biblioteek, gehou. “Baie van ons kinders weet nie van projekte en programme wat aangebied word nie. “Op die vergadering sal dit goed wees as hul insette kan lewer, want ons as ouer mense weet nie wat hul behoeftes is nie. Die jeug word genooi om my voor die vergadering op kantoor te besoek met hul lysie van goed wat
Poorman’s Friend
H A L A A L
M E A T
5KG CHICKEN LEG QUARTER
E M P O R I U M
hulle voel aangepak moet word,” het Fitz gesê. Hy wil ’n formele jeugstruktuur in plek stel en die jeug die kans gee om hul griewe en begeertes te bespreek. “Baie van die jeug verlaat die skool vroeg, is vasgevang in die sosiale euwels van ons gemeenskap en weet nie hoe om daaruit te kom nie. Ek hoop om met die jeugstruktuur hulle te help om hul negatiwiteit te oorkom en iets positiefs met hul lewens te maak,” het hy gesê. Die rede waarom hy jeug- en ander ge-
021 904 2720 / 021 904 2722 C/O SKOOL STR. & FOREST DRIVE, EERSTE RIVER We strive to provide affordable quality products & services
2KG FOREST NIPPY SAUSAGE
meenskapsorganisasies by die hele projek wil betrek, is omdat almal ’n gemeenskaplike doel vir die jeug het. “Soms het van die jeug wat potensiaal het, nie rigting nie, of hulle weet nie waar om aan te klop vir hulp nie. Met almal wat hul belange op die hart dra, kan ons gesamentlik die jeug se hande vat,” het Fitz gesê. Van die projekte wat gratis of teen ’n geringe fooi aangebied word, is die sjef-kursus wat by die Community Women’s Action (CWA) in Hoofweg aangebied word. V Na bladsy 2.
5KG NAMCHAR CHARCOAL/ BRIQUETS & FIRELIGHTERS
R50
Business hours: Mon-Thurs 7:30 am – 18:30pm Fridays 7:30 am – 12:30 pm / 14:00 pm – 18:30 pm Public holidays 7:30 am – 15:00 pm
All Prices Valid From 10 - 13 Aug 2017
2KG BEEF POTJIEKOS KOS
2KG LEAN BEEF MINCE
BULK (10/MORE) 00 R139/bag
R10000 WHOLE & HALF VEAL
Eid Combo
CORNED BEEF CORNED TONGUE FRESH WHOLE CHICKEN
R5499 /kg While Stocks Last • We Reserve The Right To Limit Stock! We Accept Debit / Credit Cards • We Stock A Variety Of Cold Meats, Sauces & Noodles
R3499 /kg
R10000 Fresh Whole A-grade Lambs
VERY MEATY
R10000 2KG PEPPER BURGERS
00 ±R950each R10000 FRUIT & VEG AVAILABLE AT WHOLESALE PRICES
X1TTJHP1-AL090817