TygerBurger Elsiesrivier 20170802

Page 1

ELSIESRIVIER

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

JANJIRA

EYECARE

Shop 2A Janjira Centre • 308 Halt Road • Elsies River, 7490 Tel: 021 836 5150 / 021 932 4105 Fax: 021 932 4106 • Email: janjiraeyecare@gmail.com

Spectacle packages from:

Single vision from: R795.00 SAVE Bifocal from: R895.00 Multifocal from: R1495.00 Pensioners packages from: R750.00

$$$

PACKAGE LIMITED TO FRAME AND LENSES ONLY.

OFFER VALID UNTIL 19 AUGUST 2017. T&C's apply

CASH SPECIALS. LAY-BYES ACCEPTED. MOST MEDICAL AIDS ACCEPTED.

X1TRQJUH-AL020817

Woensdag, 2 Augustus 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

The Riel just got real! The Cape Cultural Collective (CCC) and northern suburbs artists hosted a cultural concert for healing and social justice at the Shawco Hall in Elsies River on Saturday 29 July. The Uitsig Riel dancers were among those who performed at the event. Story on page 4. PHOTO: VALENTI­ NO STANDER

METRORAIL: TWEE GEARRESTEER OOR GESTEELDE SPOORSTAWE

Diefstal lê diens lam AVRIL FILLIES

N

izaam Davids (29) en Le Roy Lawrence (27) van Bonteheuwel is op Vrydag 21 Julie deur lede van die Metrorail-beskermingsdienste gearresteer toe hulle in besit van gesteelde spoorstawe naby ’n skrootwerf in Epping gevang is. “Jaarliks word 200 kabeldiefstalle aangemeld en dit was die elfde arrestasie sedert 21 Julie. Ten minste 10% van vertragings en kansellasies van treine in die Wes-Kaap kan toegeskryf word aan kabeldiefstal, het Riana Scott, woordvoerder van Metrorail, gesê. “Om die kabels te vervang, beloop jaarliks miljoene rande,” het sy gesê. Volgens haar kan die verlies aan produktiwiteit, die vertroue van die pendelaars en Metrorail se reputasie nie in rand en sent

vasgestel word nie. “Die kabeldiefstal gee aanleiding tot twee kwessies – die koperkabels word verkoop vir geld en in sommige gevalle is dit net omdat individue of groepe daarop uit is om treindienste te ontwrig as deel van hul eie agendas. “In sommige gevalle kan die gesteelde koperkabels vervang word met vesel, maar in die geval van die kabel wat 3 000 volt bevat, kan dit nie gedoen word nie. “Soms kan die koper ook met aluminium vervang word met ’n ratio van 5:1, maar die nadeel is dat dit moeilik is om dit tussen twee maspale te hang,” het Scott gesê. Volgens haar kom kabeldiefstalle hoofsaaklik op die noordelike treinlyn van Bellville, Strand, Muldersvlei en Wellington voor, asook die treinlyn oor Bishop Lavis.

“Metrorail is tans besig om ligte stroomkabeling met vesel te vervang as deel van die nasionale multimiljoen-projek. “Die aanlê van die vesel sluit nie die installering van die skakelaars in nie, en beloop R4,8 miljoen. Ons verdoem koperdiefstal, wat so ’n groot uitwerking op treindienste het, en die paar meters koper wat gesteel word raak duisende pendelaars nadelig,” het sy gesê. Die vertragings en kansellasies van treine veroorsaak dat pendelaars laat by hul werk of huise opdaag, sakeondernemings ly produksieverliese en leerders is laat vir eksamens of klasse. “Metrorail werk baie nou saam met die Stad Kaapstad se koper-eenheid, veral met arrestasies weens kabeldiefstal of enigiets wat met Metrorail te doen het.” V Na bladsy 2.

TygerBurger

#We♥Tyger is back with Bags of Hope There are so many phenomenal women with whom we share our daily lives – our mothers, wives, children, neighbours, best friends – most of them anchors who help steer our lives with steadfast care and love. With August being Women’s Month, we at TygerBurger and our sister publications (People’s Post and City Vision) wish to honour the women in our lives by honouring those women who have experienced and beaten the worst of life’s hardships and ills, emerging as survivors, proud and dignified. Please help us to help restore a little of this dignity as we once again embark on a special monthly campaign by providing Bags of Hope – literally, handbags filled with all the essentials a rape or abuse survivor might need. Two years ago the Chill Room in our offices was filled to the brim with these Bags of Hope, which contained everything from bras and panties to sanitary pads, perfume and talc, washcloths and soap, toothpaste and chocolates. In some cases, the bags contained a handwritten note wishing the receiver well on her journey to recovery and a life outside of abuse and violence. We are hoping to recreate this female pantry and be able to donate all the items we receive to a charity of our readers’ choosing. For this, we are once more calling for help from our loyal readers – those caring people who have supported our monthly campaigns so faithfully since the beginning of the year. So, if you have a handbag or two and the means to fill it with what you would have appreciated were you a recipient yourself, please bring it to our offices. We will ensure it goes to a place where it will bring light and joy amid pain and suffering. V Donate, and nominate your charity at briewe@tyg­ erburger.co.za. V Delivery is on the third floor of the Bloemhof Build­ ing at 112 Edward Street, and at Vangate Mall.

[ sur . vi . vor ] – “One who beats the odds; one with great courage and strength; a true inspiration” ♥


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Elsiesrivier 20170802 by Tygerburger Newspaper - Issuu