TygerBurger Elsiesrivier 20170830

Page 1

ELSIESRIVIER

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

JANJIRA

EYECARE

Shop 2A Janjira Centre • 308 Halt Road • Elsies River, 7490 Tel: 021 836 5150 / 021 932 4105 Fax: 021 932 4106 • Email: janjiraeyecare@gmail.com

Receive R300.00 off any frame or lens enhancements with the purchase of a SAVE $$$ comprehensive eye test, frame and lenses.

FREE TREES GET A FREE TREE WITH AT LEAST 1 BAG OF COMPOST 15DM FOR R17

11 PERSEPT FAMILY

VOUCHERS CANNOT BE USED FOR PENSIONERS PACKAGES

OFFER VALID FROM 21 AUGUST - 16 SEPTEMBER 2017. T&C's apply

T'C & C'S APPLY

CASH SPECIALS. LAY-BYES ACCEPTED. MOST MEDICAL AIDS ACCEPTED.

X1TVCE21-AL300817

Woensdag, 30 Augustus 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

X1TTGFYX-AL300817

@TygerBurger

TygerBurger

Hulle het gestap om kinders te voed Kathleen Cloete van Bellville en Robyn Bailey van Elsiesrivier was onder die deelnemers wat die afgelope Sondag aan die Blisters for Bread oor 5 km en 10 km deelgeneem het. Die geld wat met inskrywings ingesamel is, was ten bate van die Skiereiland­skoolvoe­ dingvereniging. Die vereniging is in 1958 gestig en is ’n nie­regeringsorganisasie. FOTO: RASHIED ISAACS

DWELMVRY­HERSTELPROGRAM: STAAN MENSE BY MET DWELMVERSLAAFDES

Gesinne só gehelp ASTRID FEBRUARIE

S

ukkel jy met ’n gesinslid wat vasgevang is in dwelms en weet jy nie meer waar om om hulp aan te klop nie? ’n Dwelmvry-herstelprogram word op Saterdag 10 September vanaf 15:00 by die Nuwe Apostoliese Kerk in die Eureka-landgoed in Elsiesrivier bekend gestel. Volgens Rita Williams, woordvoerder van

die program, word die program al sedert 2009 suksesvol in Claremont aangebied. “Die program is só ontwerp om mense by te staan wat hulp soek vir die dwelmverslaafde, maar ook om die familie van die dwelmverslaafde te help. Ons is almal bewus hoe nadelig dwelms, of selfs alkohol, die gesinsopset kan ontwrig en affekteer. Met die program wil ons aandag gee aan die probleme wat almal in die gesin nadelig beïn-

vloed,” het Williams gesê. Sy het ook genoem dat dwelms ook die verslaafde se vriende negatief kan raak. “Ons moet onthou dat verslawing die hele familie raak en die program leer vriende, ouers en ander sibbe hoe om ’n verslaafde in die gesin te hanteer en hoe om met hom of haar saam te leef,” het sy gesê. Williams het ook gesê dat die program uitreik na verslaafdes, wat op hul eie die

dwelms wil los. “Ons leer hulle hoe om die gereedskap te gebruik waarmee ons hulle bemagtig om die dwelms te los en ook metodes om ’n gesonde leefstyl agterna te handhaaf,” het sy gesê. “Inwoners wat meer wil leer oor hoe om ’n loopbaan as dwelmraadgewer te volg, kan ook Saterdag die bekendstelling kom bywoon.” V Na bladsy 2.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.