ELSIESRIVIER
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
JANJIRA
EYECARE
Shop 2A Janjira Centre • 308 Halt Road • Elsies River, 7490 Tel: 021 836 5150 / 021 932 4105 Fax: 021 932 4106 • Email: janjiraeyecare@gmail.com
SA VE
Offer valid until: 8 December 2017.
$$ $
SUMMER SPECIALS!!!
GET A FREE TINT WITH THE PURCHASE OF AN EYE TEST, FRAME AND LENSES. SAVE: R324-00
CASH SPECIALS. LAY-BYES ACCEPTED. MOST MEDICAL AIDS ACCEPTED.
X1U4KFWW-AL221117
Woensdag, 22 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Paxton is our girl! Paxton Fielies (17) from Bishop Lavis has been crowned South Africa’s season 13 Idol for 2017. She was announced as the winner on Sunday evening at Carnival City and was supported by an estimated 10 000 local residents who gathered at the Bishop Lavis Sports Grounds to watch a live screening of the finale. See story on page 2. PHOTO: THINK THEATRE
PAROWTREINSTASIE: SATELLIETPOLISIEKANTOOR SAL STUDENTE EN ANDER PENDELAARS BESKERM
Brug nou veilig vir almal AVRIL FILLIES
S
tudente van die Northlink-kollege in Parow kan nou die treinbrug by die Parow-treinstasie veilig oorsteek nadat ’n satelliet-polisiekantoor op Maandag 13 November daar opgerig is. “Ek is dankbaar om te kan sê dat die studente nou veiliger kan voel om die treinbrug te gebruik. Danksy die verskeie vergaderings tussen al die rolspelers die afgelope paar maande, is die satelliet-polisiekantoor nou ’n werklikheid,” het Francheska Walker, raadslid vir wyk 26, gesê. Die ander rolspelers om die veiligheid van
die studente en ander pendelaars te verseker, is die wetstoepassingsdepartement, die Parow-buurtwag, die Parow- en Elsiesrivier-polisiekantore, Prasa, Metrorail en Northlink-kollege. “Die studente het gekla dat hulle beroof word as hulle na en van die kollege oor die treinbrug na die treinstasie stap. Dié satelliet-polisiekantoor is nou ook tot die beskikking van alle ander pendelaars, want ons wil verseker dat almal veilig is,” het sy gesê. Om die inwoners in Parowvallei en omgewing meer bewus te maak van veiligheid, is inligtingsessies in die gebied gehou. “Gemeenskapsveiligheid is vir my baie
belangrik en vandag het ek dit baie duidelik aan die studente gestel wat hulle moet doen om veilig te wees. Ek het toe my baadjie as raadslid uitgetrek en gepraat soos ’n bekommerde ouer of buurvrou,” het Walker gesê. “Hulle kla oor hulle beroof word, maar loop met oorfone of kyk vir SMS’e of WhatsApp-boodskappe op hul fone. Hulle is so besig met die tegnologie dat hulle nie kyk waar hulle loop of wat rondom hulle aangaan nie,” het sy gesê. Sy hoop die studente het haar raad ter harte geneem. Op ’n ernstiger noot het sy gesê dat sy alles in haar vermoë as raadslid sal doen om gemeenskappe te help en te probeer om hul probleme op te los.
CLEAR-VUE
ABAISHA CENTRE, 356 Halt Rd, ELSIES RIVER
(Opposite the Day Hospital),
021 932 0286
OPTOMETRISTS
Mon - Fri 9:00 - 18:00 • Sat 9:00 - 13:00 Closed Fridays from 12:30 - 14:00
“Wetstoepassing sal die satelliet-polisiekantoor in vennootskap met die Parowbuurtwag beman. Hulle sal orals sigbaar wees en verdagte voorvalle in en om Parowstasie aanmeld. Ek wil hulle alle sukses toewens met hul nuwe taak om die gemeenskap veilig te hou,” het Walker gesê. Sy het ook gesê dat Wyatt Thornton, een van die dosente by die Northlink-kollege, skouer aan die wiel gesit het om die veldtog ’n sukses te maak. “Hy is ’n passievolle onderwyser en wil net die beste vir sy studente hê. Ons het ook die volle samewerking van kol. Falakhe Dyanti, die waarnemende stasiebevelvoerder van die Parow-polisie.”
AVONWOOD SQUARE Shopping Centre, Cnr 35th & Balvenie Avenue
021 839 2125
Mon - Fri 9:00 - 18:00 • Sat 9:00 - 14:00 Closed Fridays from 12:30 - 14:00
VALID UNTIL 31 DECEMBER 2017 • MOST MEDICAL AIDS ACCEPTED • LAY-BYES ACCEPTED • PLEASE CALL FOR APPOINTMENT
Colour Contact Lenses
R200
per box
BIFOCAL PACKAGE Frames, Lenses & Eye Testing
from
R600
Complete Specs Frames, Lenses & Eye Testing from
R400
Designer and Budget Packages Available
X1U4KH09-AL221117