Tygerburger Elsiesrivier 29 Febuarie 2012

Page 1

ELSIES RIVER

HAVE YOU BEEN INJURED? If you have been seriously injured in a motor vehicle accident, train accident, police shooting, or due to medical negligence, you may have a claim against a government department for compensation. We are personal injury attorneys, who specialise in serious injuries. We are prepared to work on a no win-no fee basis. For further queries, contact

B u r g e r

LESTER & ASSOCIATES ATTORNEYS

021 423 4601

E-pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 29 Februarie 2012

) Oorweldigende reaksie ná berigte

soos in hul ouerhuis. “Elke jaar word 14 000 mishandelde kindertjies direk geraak deur die hulp en dienste van Matla a Bana. Vanjaar gaan ons dié syfer na 20 000 opstoot,” het Monique gesê. Elton van Rooyen, saakbestuurder by dié hof, het verduidelik hoe die proses werk vandat die kinderslagoffer se saak aangemeld is, tot die kind na dié traumakamers gebring word, en uiteindelik moet getuig. By dié hof kan kinders via videostroming in ’n hofsaak getuig. Dit beteken dat mense in die hofsaal die kind kan sien en hoor tydens getuielewering, maar die kind nie blootgestel word aan die persoon wat hulle seergemaak het of die vreesaanjaende detail van die hofsaak nie. “By ons voel die kind veilig teen die tyd dat sy haar getuienis moet gee. Hier is dit ’n huis weg van die huis af. Ons hanteer hulle nie net met respek nie, maar ook as spesiaal. Dit verseker dat hulle ’n beter kwaliteit verklaring aflê wat baie help om die beskuldigde aan die kaak te stel,” het Van Rooyen gesê. Ronel de Jager, hoofaanklaer in die hof vir seksuele misdrywe, het vir Monique en die gemeenskap vir hulle bydraes bedank. Sy het mense terselfdertyd daaraan herinner dat die kamers voortdurend kos soos 2-minuut-noedels, pap, kitssop en brood nodig het vir die slagoffertjies, sowel as teddiebere. Elke kind kry ’n teddiebeer om huis toe te vat wanneer hulle hofsaak klaar is. “Comfort packs” word ook aan elke slagoffer gegee as hulle by die hof aanmeld kort ná ’n grudaad met hulle gepleeg is. Dié pakke bevat onder meer ’n waslappie, seep, aanspuit-deodorant, skoon onderklere en ’n sanitêre doekie. Dit bly ook voortdurend in aanvraag, “en maak ’n ongelooflike verskil aan die slagoffer,” het Monique gesê. . Na bladsy 2.

Dit is weer eens bewys: selfs in tye soos nou, waar almal hulle rieme dun sny, het mense nog baie om te gee. Dis ook bewys dat mense iets wíl gee, regtig wíl help, hulle weet net nie altyd hoe en waar nie. Na aanleiding van twee berigte in TygerBurger verlede jaar oor die nood by die traumakamers van die hof vir seksuele misdrywe in Parow, is hulle oorlaai met goedhartigheid. Selfs groot maatskappye het gereageer. Dié hof bedien die noordelike voorstede en onmiddellike omstreke. Dié kamers kon Donderdag in sy heel nuwe gedaante aan die media en borge gewys word. Monique Strydom se organisasie, Matla a Bana (a voice against child abuse), het dié projek verlede jaar “aangeneem” en TygerBurger se hulp ingeroep om die woord te versprei. “Ons is absoluut oorweldig met oproepe van maatskappye, individue, groepe en skole. Dit was moontlik om baie meer as net die vertrekke vir die kinderslagoffers oor te doen. Ons kon ook die personeel, wat daagliks met seksueel mishandelde kindertjies moet werk, se kantore opgradeer, asook die ingangsportaal. Ons kon ook kaste insit en het ’n groot televisie vir die kinders gekry,” het Monique tydens die geleentheid gesê. “Dis fantasties hoe ’n gemeenskap kon hande vat om ’n groot verskil te maak.” Elke drie minute word ’n kind in SuidAfrika verkrag. In 80% van hierdie gevalle word die grudade gepleeg deur ’n familielid of iemand wat baie bekend aan die kind is. Dit gebeur ook meestal in ’n plek waar die kind beskermd en veilig behoort te voel,

365

Faks: 021 910 6501

People’s choice

Dit reën goedheid MARANA BRAND VAN HULSTEYN

Tel: 021 910 6500

The winners of the TygerBurger and Parow Centre wedding dress competition were crowned at the Parow Centre on Saturday 25 February. Latoya Mitchell from Elsies River is the public vote winner. She received the most votes during the SMS competition. Article and more photos on page 7.

CASH & CARRY SUPERMARKET

CRAZY SALE

Prices valid from 29 Feb - 10 March 2012 or while stocks last

SHOP 7-12 Cnr. LEAGUE RD. & LENTON DRIVE BISHOP LAVIS (NEAR SHOPRITE AND POST OFFICE) • TEL: 021 934 0888

JIVE 6x2L

S’LITE COOKING OIL 2L

NOLA 750ml

TROPICO SUGAR 2kg

AKILA RICE 2kg

DAIRY MART MILK 1L

K-NAKS

R51.00

R24.99

R15.99

R16.99

R11.99

R5.50

R18.99

DOMINOS BAKED BEANS 410g

GLENRYCK PILCHARDS MINCED FISH 410g

EGGS 24’s (dirty)

FOMO: NO. 41 &40 75’s

FOMO: NO. 71 250’s

MOP & BROOM ech

R3.99

R6.99

R22.99

R49.99

R79.99

R11.99

RICOFFY 250g

TV STAND’s

R23.50

R650.00

SUPER BABY 5x20’s

VESU GARDEN PEAS 410g

DINING TABLE

R109.99

R3.99

R699.00

LOGIA INSTANT NOODLES

3 FOR

R3.99

WE ALSO SELL CIGARETTES & AIRTIME @ WHOLESALE PRICES ELECTRICAL APPLIANCES AVAILABLE INSTORE • MANY MORE - FURNITURE INSTORE


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.