TygerBurger Goodwood - 31 July 2019

Page 1

GOODWOOD

Woensdag, 31 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

11 tydskrifte + 35 koerante

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

Akteurs kom groet Van 7de Laan se akteurs het ’n draai gemaak by die N1 City winkel-sentrum vir hul 7de Laan Roadshow. Van links is Deidre Wolhuter (Mariaan Welman), Hildegardt Whites (Bonita Meintjies), Ingrid Paulse (Vanessa Meintjies) en Theodore Jantjies (Xander Meintjies). Sien meer foto’s op bladsy 4. FOTO: N1 CITY

LEKKASIE: SES KLAGTES VAL OP DOWE ORE

Water loop vir maande TARRYN-LEIGH SOLOMONS @tarryns07

D

it het die Stad Kaapstad vyf maande gevat om ’n waterlekkasie te herstel. Dít ten spyte daarvan dat dit al in Maartmaand rapporteer is. ’n Inwoner van Vrijzee, Anthony Scheepers, sê hy het bekommerd geraak toe hy geen terugvoering gekry het nie. Hy het ses klagtes by die Stad ingedien, maar dit het op

dowe ore geval. TygerBurger het die saak ondersoek en kan bevestig alles wat Scheepers gesê het, is die waarheid. Voordat die Stad die saak opgevolg het, het Scheepers twee weke gelede vertel hoe ernstig dit was. “Die lekkasie het op 17 Maart begin. Daar is nog geen poging deur die munisipaliteit, of wie ook al verantwoordelik is, aangewend om die lekkasie te herstel nie.” Hy het verduidelik hoe hy dit rapporteer

het. “Op 17 Maart om 07:34 het ek ’n SMS gestuur na 31373. Dit lui: ‘Kindly note that there is a stop tap leaking on the corner of Hofmeyer- and Tygerberg Streets in Vrijzee, Goodwood.’ “Op 26 April het ek ’n e-pos gestuur en verwys na my SMS. Ek noem dat die lekkasie steeds nie reggemaak is nie en vra of hulle dit nie kan doen nie en of hulle dalk iemand anders kan kry om dit te doen. Ek kry toe ’n antwoord op my e-pos vanaf Water@cape-

town.gov.za en ’n verwysingnommer. Die e-pos lees soos volg: ‘Should you have any questions regarding this query, don’t hesitate to contact us.’ “Op 15 Mei stuur ek weer ’n e-pos en noem daarin die verwysingsnommer en dat die lekkasie steeds nie reggemaak is nie. Ek kry antwoord op my e-pos, ‘Please provide us with more info as per depot can find any fault (sic)’.” V Na bladsy 4.

r10

BRITO’S

CHOICE

WARM UP TO OUR HOT DEALS

HOT DEAL COMBO SMOKED VIENNAS 500G + CHICKEN POLONY 750G + HAM & TONGUE 750G

45

.00

p/combo

CHICKEN FREEZER BAG 3KG

99

.99 each

r14

BUDGET BURGERS 20’S GRE

BACK BACON 200G

19

49.99 p/box

r24

AT

DE A

saving

saving

L

.99 each

PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 31ST JULY - 7TH AUGUST 2019.

saving

GOLDEN YOLK EGGS 60’S LARGE

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

75.00 each


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.