GOODWOOD
WINNER BEST FREE
HUGE VARIETY OF POTS UP TO
NEWSPAPER IN SA
50% OFF
Offers valid until 19 November 2017. While stocks last.
X1U29XGH-AL151117
Woensdag, 1 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Transforming a Lego tower The Transformers Exhibition is coming to GrandWest, taking place from Friday 10 November 2017 to Sunday 21 January 2018. It features 14 animatronic Transformers and several sculptures and statues in varying sizes, displayed over 2500m² of floor space! The exhibits are made from reused car parts, metal and other repurposed materials. The setup takes over 20 days to build. Here are Micah Williams (10) from Milnerton and Nathan Kielblock (9) from Good wood with giant Lego blocks in the play area at the Transformers prelaunch event held at Reeds N1 City last Thursday 26 October. See full details and more photos on page 7. PHOTO: CARINA ROUX
MISDAADSTATISTIEK: POGING TOT MOORD EN GEWONE ROOF NEEM TOE
Vier moorde aangemeld CARINA ROUX
V
ier moorde is in die tydperk tussen April 2016 en Maart vanjaar by die Goodwood-polisie aangemeld. Die misdaadsyfers is verlede Dinsdag deur Fikile Mbalula, minister van polisie, bekendgemaak. Landwyd is daar in dié tydperk 19 016 mense vermoor – 343 meer as in die vorige boekjaar. Volgens die nasionale statistieke het geweldsmisdade soos moord, poging tot moord en roof met verswarende omstandighede
toegeneem, terwyl gewone aanranding en roof effens gedaal het. In Goodwood het poging tot moord toegeneem van 6 tot 11 gevalle. Alhoewel daar 48 minder gevalle van gewone aanranding (233) was, was daar 45 meer gevalle van gewone roof. Die 216 aangemelde gevalle van roof is die hoogste wat in die laaste 10 jaar aangeteken is. Volgens kapt. Waynne Theunis, woordvoerder van die Goodwood-polisie, speel drank ’n groot rol by die toename in kontakmisdade. Mense onder die invloed pleeg mis-
dade, maar word ook makliker die slagoffers van misdaad, sê hy. Dit gebeur by mense se huise, maar veral ook by ontspanningsplekke. Hy sê die toename in straatmense speel ook ’n rol – hoewel sommiges misdaad pleeg, is hulle dikwels ook slagoffers van misdaad. Roof met verswarende omstandighede het oor die laaste sewe jaar in Goodwood ’n geleidelike toename getoon. Soos die vorige boekjaar was daar 274 gevalle – 131 gevalle meer as in 2010/11. Theunis sê veral ondernemings wat laat oop bly, word geteiken.
R85 p.p.
BUY YOUR TRANSFORMERS EXHIBITION TICKETS AT THE SPECIAL PRICE OF R85 p.p BY USING ONE OF THE FOLLOWING OPTIONS.
LINK
Seksuele aanranding toon ’n styging van 180% van 5 sake tot 14 en 20 verkragtings is aangemeld. Landwyd het die aanmelding van verkragting met 4% afgeneem. Theunis sê in die meeste gevalle van seksuele misdade is die oortreders bekend aan die slagoffers. Nadat daar in die vyf jaar tussen April 2009 en Maart 2014 nooit meer as sewe motorkapings per jaar in Goodwood aangemeld is nie, was daar sedertdien jaarliks meer as 20. Dié getal het effens verminder van 27 tot 23, volgens die jongste syfers. V Na bladsy 2.
QR CODE
MOBILE
Dial Linda at
073 206 2859 with shortcode People.
http://bit.ly/2xotZdh
X1U29VEW-AL011117
STAR JASMINE
WE’VE GONE POTTY
WAS 79.95
NOW
24.95
PATCHED EGG POT (MEDIUM)
WAS 369.95
NOW
ASSORTED HERBS
WAS 26.95
NOW
11.95 HERB PLANTER
WAS 199.95
NOW
www.stodels.com
99.95
CAPE DAISY
WAS 39.95
NOW
21.95
TERRACOTTA PLANTER (MEDIUM)
WAS 219.95
NOW
99.95
LEMON EUREKA
WAS 149.95
DELICIOUS MONSTER
WAS 89.95
NOW
NOW
109.95
39.95
TERRACOTTA POT CITRUS (MEDIUM)
2 TONE WHITE POT
WAS 399.95
WAS 109.95
NOW
199.95
NOW
INDOOR PLANT
59.95
199.95 CONEBUSH
WAS 119.95
NOW
64.95
TERRACOTTA “FLAT RIM" BOWL (LARGE)
WAS 339.95
NOW
149.95
Offers valid until 5 November 2017. While stocks last.
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U2DC91-AL011117