GOODWOOD
WINNER BEST
SUMMER SAVINGS
FREE NEWSPAPER IN SA
CALLA LILY WAS 149.95
NOW
69.95
(INDOOR PLANT)
Offers valid until 29 October 2017. While stocks last.
X1U0C61M-AL251017
Woensdag, 25 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger LINK
R85 p.p.
QR CODE
TygerBurger
MOBILE
Dial Linda at
073 206 2859
BUY YOUR TRANSFORMERS EXHIBITION TICKETS AT THE SPECIAL PRICE OF R85 p.p BY USING ONE OF THE FOLLOWING OPTIONS.
with shortcode People.
http://bit.ly/2xotZdh
X1U1LPNM-AL251017
Haweloses in Vascoboulevard.
FOTO: CARINA ROUX
INLIGTINGSESSIE: MENSEREGTEKOMMISSIE GESELS MET ALLE ROLSPELERS
Dakloses bly uitdaging CARINA ROUX
D
ie vrae en onsekerhede van buurtwaglede in Goodwood oor die hantering van haweloses, het gelei tot ’n inligtingsessie met Chris Nissen van die Menseregtekommisie. Dié sessie is verlede Woensdagaand in Tygerdal gehou. Clinton Roux, die voorsitter van die Tygerdal- en Glenwood-buurtwag (TAG), sê Dan Plato, provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid, het aangebied om saam met buurtwaglede deur die buurt te stap ná hulle hom genooi het om met hom oor hul bekommernisse te praat. Daarna het Plato onderneem om die Mensregtekommissie te vra om met die buurtwaglede te kom gesels. Roux sê dit was so ’n ongelooflike geleent-
heid dat hulle versoek het om die omliggende buurtwagte, die polisie, die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en ander belangstellendes te betrek. Cecile Janse van Rensburg, raadslid vir wyk 27, het gesê haweloses is een van Goodwood se uitdagings, ‘‘maar as ons op gedeelde waardes kan fokus, is ’n wen-wen-uitkoms moontlik”. Plato het verwys na Goodwood se misdaadstatistieke van 2015/16 en gesê dis nie buitensporig as dit vergelyk word met ander nabygeleë areas nie. Hy het gemaan die gemeenskap moenie op hul louere rus nie en verwys na die hoë voorkoms van inbrake, sekere elemente in Voortrekkerweg, en die feit dat Goodwood dien as deurgang en afsetgebied tussen die stad en areas soos Parow en Bellville. Die gesprekforum is ’n beginpunt en Plato
save big BUDGET BURGER -20’S
49
.99 p/box
SAVE R10
This deal EXCLUDES Ceres, George, Knysna, Robertson, Worcester and Vredenburg stores.
STEWING BEEF - BULK
POLONY COMBO
hoop dit sal ook in ander gemeenskappe plaasvind. In die toekoms wil Plato die Stad, en in besonder JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, sekerheid en maatskaplike dienste, asook die eenheid vir straatmense, betrek. Dié eenheid poog om straatmense in skuilings te plaas, hulle te verenig met hul families of gemeenskap van oorsprong, toegang te verleen tot rehabilitasie van middelmisbruik, ontwikkelingsgeleenthede te bied en op kort termyn werk te verskaf deur die uitgebreide openbare werke-program. Nissen het gesê die Menseregtekommissie se mandaat is die Grondwet en dit moet menseregte bevorder en beskerm. “Almal het die reg tot vryheid van beweging en om vreedsaam en in harmonie in hul gemeenskap te leef.”
55
FRENCH POLONY 750G RUSSIAN LOAF 750G CHEESY POLONY 750G
.99 p/kg
Hoewel daar groot verskille tussen gemeenskappe is, raak misdaad almal, sê Nissen. Haweloses is wêreldwyd ’n probleem en nie uniek aan Goodwood of Kaapstad nie. Nissen sê daar is verskeie oorsake – soms weens teëspoed of ander omstandighede, sommige is dalk van kleins af mishandel en dan op straat, en ander wil dalk net nie verantwoordelikheid aanvaar nie. “Ons ken nie altyd hul storie nie en weet nie waar hul vandaan kom nie.” Hy het verwys na ’n prediker se woorde: “but there by the grace of God am I”, en gesê haweloses moet vanuit daardie oogpunt benader word. “Daar moet programme in plek gesit word om hulle te rehabiliteer, maar mense moet verstaan haweloses het ook regte.” V Na bladsy 3.
PRIME CUT BACON 200G
16
.99 each
HUGE SAVING
39
.99 p/combo
CHICKEN FREEZERBAG 6KG
195
.99 p/bag
Prices valid at all Brito’s stores from 25th - 28th October 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
CHIPS & VEG COMBO
FRENCH FRIES 1KG MIXED VEG 1KG
SAVE R4
32.99
p/combo