TygerBurger Kraaifontein - 24 July 2019

Page 1

KRAAIFONTEIN • Poles, Latte, Droppers • Wendy houses & Cabins • Decking, Balau etc. • Railway sleeper furniture • Timbacore Fencing • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

2 0% DIS CO

O UNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za X1VKXKGW-AL240719

Woensdag, 24 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante

@TygerBurger

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

Inwoners kyk hoe die weermag met ’n helikopter land. FOTO: SOLLY LOTTERING

GEMENGDE REAKSIES: ‘... DAN SOU MY KIND NOG GELEEF HET’

Weermag ontplooi I

nwoners van Scottsdene het hande geklap toe die eerste weermaghelikopter met soldate op Sondag 21 Julie geland het. Met die lawaai van die helikopter het almal geskree “ons wag al só lank hiervoor!” Kinders het onder die helikopter hul hande gewaai om die soldate te verwelkom wat gaan help om misdaad in Kraaifontein te bekamp. Daar is gemengde reaksies oor die ontplooiing van die weermag in die Kaapse Vlakte.

Inwoners van Scottsdene in Kraaifontein is gelukkig, maar wil ook weet hoekom dit nie al vroeër gedoen is om bendebedrywighede te bekamp nie. Lucille Thomas van Scottsdene sê sy dink vir eerste keer kan die kinders veilig skool toe loop. “Dit was die beste ding wat in Scottsdene kon gebeur het,” sê Thomas. Graham Lewis wou geweet het hoekom die weermag nie vroeër jare hierheen gekom het nie? “Dan sou my kind nog gelewe het.”

YOUR SEAFOOD DESTINATIONN ORDER ANY MAIN MEAL AND ENJOY A COFFEE ON US.

021 981 0331 Shop No. U23, Cape Gate Shopping Centre, Cnr Okavango & de Bron Rd, Brackenfell, Cape Town

Lewis sê seun Denino Baron is verlede Dinsdag 16 Julie, vyf jaar gelede doodgeskiet en hy het niks van die saak gehoor nie. “Dit is groot blydskap vir al ons mense in Scottsdene,” sê hy. ’n Vrou van Buitesingel sê sy is bly dat die bejaardes ook kan sien dat Scottsdene weer ’n rustige plek soos jare gelede kan wees. “Dis mooi om te sien dat daar tóg regte dinge in ons mooi land kan gebeur,” sê sy. Pas na die weermag geland het, was daar drama toe inwoners in Buitesingel in

Scottsdene ’n pad opgekap het na ’n 13-jarige seun omgery is. Die polisie en die weermag het laatmiddag op die Botfonteinpad, oppad na die polisiestasie ’n gesamentlike padblokkade gehou. Hulle het motors afgetrek en dit deursoek. Sila Mawethu, voorsitter van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), sê die GPF verwelkom die weermag in die gemeenskap en hoop hulle kan ’n verskil maak. Hy voeg by hulle is egter bekommerd oor die polisie se inmenging.

ONLY R

70

*Present this advert in store to redeem


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.