TygerBurger Kraaifontein - 29 July 2020

Page 1

KRAAIFONTEIN

Woensdag, 29 Julie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

THE PALMS RESTAURANT: WERKSVERLIESE DREIG

Kuierplek ‘op laaste bene’

DESIRÉE RORKE @dezzierorke

A

s die huidige alkoholverbod nie binnekort deur die regering opgehef word nie, sal die gewilde The Palms Restaurant op die Bottelarypad buite Brackenfell binnekort sy deure permanent moet sluit. Dié restaurant, met 600 sitplekke binne en buite, is in 2009 geopen en verskaf werk aan 43 mense. “Ná 120 dae sonder inkomste is ons nou op ons laaste bene; ek weet nie of die onderneming nog ’n maand sal staande bly nie,” het die bekommerde eienaar, William Wilson, verlede week aan TygerBurger gesê. Wilson besit ook twee ander kroeë in

Brackenfell en Parow. Werknemers en gaste het verlede Woensdag 22 Julie buite die restaurant aan ’n vreedsame protesaksie deelgeneem wat landswyd onder die vaandel “Million seats on the streets” plaasgevind het. Betogers het tussen 12:00 en 14:00 langs die Bottelarypad saamgedrom. Hul plakkate het dit uitbasuin: “Restaurants create jobs!” en “Jobs save lives!” Sedert dié restaurant aan die begin van Julie kon oopmaak vir aansit-etes, het dit nog net tussen 5% en 7% van sy normale omset behaal. “Ons is gelukkig as ons sewe tafels per dag kry,” sê Williams. V Na bladsy 2

INSANE PRICING!

BACON EGG 750G + CHEESY POLONY 750G

38.00 p/combo

MORE CRAZY COMBO DEALS IN STORES!

save

r12

SERVING SUGGESTION

CRAZY DEALS. MASSIVE SAVINGS

HAKE FILLETS

CHICKEN BRAAIPACK

66

.99 p/kg

BRITO’S

CHOICE

RUMP / SIRLOIN STEAK - A CLASS 30 DAYS MATURED

best buy

34

SERVING SUGGESTION

LOW PRICE

.99 p/kg

PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 29TH JULY - 4TH AUGUST 2020

SERVING SUGGESTION

SERVING SUGGESTION

’n Vreedsame betoging het verlede Woensdag buite The Palms Restaurant op die Bottelarypad plaasgevind. FOTO: DESIRÉE RORKE

ALBERTINA BRAAIWORS - THIN

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

89.99 p/kg

great value

49.99 p/kg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.