TygerBurger Kraaifontein 20170816

Page 1

KRAAIFONTEIN

WINNER BEST

LOWEST PRICE GARDEN BASICS

FREE NEWSPAPER IN SA

COMPOST 15DM WAS 16.95

NOW

8.95

Offers valid until 20 August 2017. While stocks last.

X1TTGFYW-AL160817

Woensdag, 16 Augustus 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

EXPLORA 2A HD PVR DECODER HOT DEAL

was R1 299

R1

099

Valid @ all branches until Sunday 27 August 2017 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330 @TygerBurger

E&OE

TygerBurger

Massakoor by eerste konsert Leerders van hoërskole in Bloekombos, Delft en Bellville het Saterdagaand in ’n massakoor deelge­ neem aan die TygerArea­ organisasie se heel eerste Tygerfest­galakonsert, wat by die Hoërskool D.F. Malan aangebied is. Diana Ferrus van Kuilsrivier en Qden Blaauw van Parow was maar twee van die uitmuntende kunstenaars wat die gehoor vergas het. Die organiseerders hoop om meer ondersteuning te werf om dié soort wêreldklaskonserte meer gereeld te kan aanbied. FOTO: DAVID MARTIN

JAAGTOG: TWEE LOOP RIEME STYF NÁ WAKKER OPTREDE VAN POLISIEBEAMPTE

Speurder kelder kapers D

ie op en wakker-optrede van speursers. Quinton Stuurman van die Bothasig-polisie het onlangs daartoe gelei dat twee vermeende kapers naby Brackenfell aangekeer is. Volgens ao. Jacques Mostert, woordvoerder van die Bothasig-polisie, was Stuurman op die Ou Paarl-pad onderweg na Kraaifontein toe hy haastig deur ’n rooi bakkie op die geel streep verbygesteek is. Stuurman het sy sirene aangeskakel om die voertuig af te trek vir nalatige bestuur. Die bestuurder het versuim om te stop en volgens Stuurman is sy vermoede bevestig

dat iets skort toe die bestuurder oor die robot by die Ou Paarl-pad en Okavangoweg-kruising gejaag het. Die bestuurder het teen ’n hoë spoed weggejaag en by Northpine ingedraai. Volgens Stuurman het die bestuurder hom nie aan enige spoedwalle gesteur nie. ’n Voertuig van ’n plaaslike sekerheidsdiens het intussen ook by die jaagtog aangesluit. Die verdagte voertuig het uiteindelik, nadat dit haastig oor ’n spoedwal is, uitgeswenk vir ’n ander voertuig. Die bestuurder het beheer verloor en teen ’n aankomende

BIG DEALS! TEXAS BURGERS BOX 20’S

49

.99 each

SAVE R15

DHANYA BRAAIWORS

PORK BRAAI PACK

(LOIN CHOPS & RASHERS)

sekerheidsvoertuig gebots. Ná die ongeluk het die bestuurder en ’n passasier uit die verdagte voertuig gespring en begin hardloop. Volgens die verklaring het Stuurman die passasier agternagesit, maar hom verloor toe hy oor ’n muur geklim het. Terwyl hy gery het na die agterkant van dié huis, het hy die bestuurder gewaar en dié eerder agternagesit. Volgens Stuurman het die man ’n blou voorwerp in sy hand gehad. Die man het, soos sy makker, oor ’n muur probeer klim, maar dit was te hoog vir hom.

39

.99 p/kg

59

.99 p/kg

SAVE R5

Stuurman het hom aangekeer en vasgestel dat die blou voorwerp ’n matmes was. Stuurman het die man teruggeneem na waar die bakkie agtergelaat is. Die sekerheidsbeampte, Michael de Jager van Capital Security, het intussen die passasier ook aangekeer en aan Stuurman oorgegee. Terwyl hulle nog op die toneel was, het personeel van Peninsula Beverages opgedaag en Stuurman ingelig dat die Nissanbakkie wat hy agtervolg het, vroeër in Site B in Khayelitsha gekaap is. V Na bladsy 2.

FRENCH POLONY MINI 500G

MIX VEGETABLES 1KG

Prices valid at all Brito’s stores from 16th - 19th August 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

9.99 each

14.99 each


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.