KRAAIFONTEIN
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
SPRING HAS SPRUNG
PETUNIA 6 PACK WAS 17.95
NOW
13.95
WET & DRY HAND VACUUM CLEANER
- 14.4 volt - Rechargeable
Offers valid until 17 September 2017. While stocks last.
Herrie oor skool SALETTE CLOETE
’n
Gemeenskapsvergadering in Kraaifontein het verlede week amper lelik skeefgeloop. Die bohaai gaan oor die bou van die nuwe hoërskool in Watsoniapark. Sommige glo die regte prosesse is nie gevolg nie, en dat daar nie deursigtigheid is nie met die projek, wat al telkemale stopgesit is. Die probleme het begin nadat beloftes glo gemaak is wat nie nagekom is nie, en omdat inwoners glo die projekbestuurskomitee verskaf nie die regte antwoorde op hul vrae nie. Elvin Conradie, woordvoerder van die Watsoniapark-ondersteuningsgroep, meen as dinge in die eerste plek reg gedoen was, was daar vandag nie soveel probleme nie. “Nóg minder ’n magspel tussen gemeenskaplede wat hulself aangestel het,” beweer hy. Conradie sê die bestuurskomitee en skakelpersoon van die projek is nie deur die gemeenskap verkies nie. Weens die ongelukkigheid hieroor is die projek al telkens vertraag. “Dis nie wat ons wil hê nie, want dit benadeel subkontrakteurs en algemene werkers.” Hy beweer ook dat daar aan die gemeenskap beloof is dat die werkerskorps vir die projek uit 70% van die plaaslike inwoners sou bestaan. “Die bestuurskomitee moes in die eerste plek nie so ’n belofte gemaak het nie, want daar is nie werk vir almal nie,” het Conradie gesê. Volgens hom loop dinge ook skeef omdat die bestuurskomitee glo ook sakebelange in die projek het. Conradie sê daar is talle vergaderings met die komitee aangevra. “Hulle het eenvoudig nie opgedaag nie – net iemand gestuur om die vergadering te stop voordat dit begin het.” TygerBurger het ook verneem dat dié komitee nie by magte is om ’n skakelpersoon aan te wys nie. Ook mag die komitee net die proses waar so iemand verkies word, oorsien, en nie self deel daarvan wees nie.
BELLVILLE - 021 944 3330 @TygerBurger
WATSONIAPARK: ‘REGTE PROSESSE WORD NIE GEVOLG’; VERGADERING LOOP LELIK SKEEF
Peter Syster probeer verduidelik wat gebeur het, maar is nie lank toegelaat om te praat nie. Peter Syster, voorsitter van die bestuurskomitee wat die projek oorsien, sê hulle het geen reëls verbreek nie. “Alles is gedoen volgens die reëls. Ons het nie die skakelpersoon aangestel nie, sy is aangestel deur die kontrakteur.” Syster sê die komitee het net toegesien dat die proses reg verloop. “Oostenberg se sosiale ontwikkelingsforum (waaruit die bestuurskomitee verkies
is) is wel deur die gemeenskap verkies. “Daar was ’n vergadering waartydens die komitee verkies is, maar dit mag net uit lede bestaan wat aan ’n geregistreerde forum behoort.” Hy sê daar was ongelukkig mense wat as kontrakteurs of subkontrakteurs vir die projek wou dien, en hulle kon dus nie deel van komitee wees nie. V Na bladsy 2.
R699
Valid @ all branches until Sunday 24 September 2017 - While stocks last
X1TWPMM1-AL130917
Woensdag, 13 September 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
SUPER Sprin Speciagl was R869
E&OE
TygerBurger
Serving up helpings of heritage It’s time to show off your family’s most loved recipe! TygerBurger’s #We♥Tyger campaign will this month focus on all things heritage, kicking off with our Heritage Day competition, namely “Heritage in a Dish”. We are calling on you, our local cooks, to show off your favourite recipe handed down from a parent/ grandparent /aunt/uncle, but we would also like you to send us a heartwarming story or memory and photo of you and that beloved family member. We want you, our loyal readers, to share a piece of yourselves with us and our other readers. This is how the competition will work: . Send in a photo of you with your mom/ dad, ouma/oupa or aunt/uncle AND your favourite recipe of theirs, along with a short story or memory associated with this dish and why you love it, by no later than Monday 18 September. . Five finalists will be chosen to compete for the grand prize. . Photos of the finalists, their stories and recipes will be published in our newspaper on Wednesday 20 September and also on our social media platforms. . On 22 September the finalists will bring their heritage dishes, which they made themselves, to the TygerBurger office where a panel of judges will decide on the winner. . A group photo of the sponsors and finalists with their heritage dishes will be published in the newspaper on Wednesday 27 September. . The winner will be notified on 29 September and a photo of the winner will be published in the newspaper on Wednesday 4 October. Each finalist will receive a R500 Shoprite/ Checkers voucher to buy their ingredients to make their dish. They will also each win a R500 voucher and movie tickets for reaching the top five. The winner will also walk away with mystery prizes from TygerValley and Parow shopping centres. Visit our Facebook, Twitter or Instagram pages to view all the photos and stories we receive, and daily updates. Please enter now! V Send your heartwarming story of your parent or grandparent, plus a photo and your favourite recipe entry, to briewe@tygerburger.co.za.
SPRING HAS SPRUNG PETUNIA 6 PACK
CAPE DAISY
ORGANIC GWANO FERTILIZER 4KG
GERANIUM
DAISY (BUY ONE GET ONE FREE)
100% organic carbon enriched composted chicken manure general fertiliser
WAS 17.95
NOW
www.stodels.com
13.95
WAS 49.95
WAS 79.95
NOW
21.95
NOW
RETAINS WATER
39.95
WAS 49.95
NOW
21.95
WAS 49.95
NOW
24.95
EA
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 Offers valid until 17 September 2017. While stocks last. X1TWT1L9-AL130917