TygerBurger Kraaifontein 20171018

Page 1

KRAAIFONTEIN

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

Electricity Cost Hurting Your Pocket ? Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only

R 399 pm Tel. 0861 115 115

www.mrsola.co.za

Woensdag, 18 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

NOW ON @ ALL branches until Sunday 22 October 2017 - While stocks last

Lucky Draws • Spin the Wheel • Many special offers !

BELLVILLE - 021 944 3330 @TygerBurger

E&OE

TygerBurger

BEWUSTHEID OOR MISDAAD: 300 KINDERS ERVAAR WERKLIKHEID VAN TRONKLEWE

Hou op smal weg!

SALETTE CLOETE

D

ie vreesaanjaende TV-slagspreuk van destyds, “Pappa wag vir jou,” steek steeds vas in baie se geheue as daar gepraat word oor tronk toe gaan. Dit was juis wat twee vroue van Kraaifontein wou hê jong kinders moes besef wat met hulle sal gebeur as hulle ’n lewe van misdaad kies. René Matthysen en Sharlene Snyman, wat vir ’n bekende boumaatskappy in Scottsdene werk, wou ’n verskil maak en het sowat 300 kinders van plaaslike skole betrokke gekry. René vertel hulle het die laerskole Watsoniapark en Parkdene, asook die Hoërskool Scottsdene genader om elk 100 leerders deel van die projek te maak. Die kinders het Vrydagoggend by die polisiekantoor begin en daarvandaan begin stap na Sentraal-park – elkeen met ’n vullissak sodat hulle só Scottsdene kon skoonmaak. “Ons wou die area skoonmaak, maar wou ook hê die kinders moes die dieper betekenis besef van om jou buurt skoon te maak – dit gaan nie net oor rommel nie, maar ook oor kriminele gedrag.” Kapt. Gerhard Niemand van die Kraaifontein-polisie het die kinders in die polisie-aanhoudingselle ingeneem en gesels oor die soort gedrag wat mense daar laat beland. René sê die kinders was almal bewus van die “Pappa wag vir jou”-boodskap, wat ’n nasionale veldtog was. “Hulle was egter geskok oor waar kriminele moet slaap, toilet gebruik en wat die omstandighede in ’n sel is.” Sy sê van die kinders het agterna vertel dat van hul broers, neefs en selfs pa’s al in die tronk was. ’n Groep van Johannesburg, Real Girls for Jesus, het die kinders probeer motiveer om nader aan Jesus en mekaar te leef. Die twee vroue hoop dat die werklikheid van ’n lewe van misdaad en om agter tralies te beland, deurgedring het tot die jong kinders sodat hulle nie dié foute sal maak nie. VVertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

he run!

t Zombies on

Friends Elmarie Erasmus from Brackenfell and Melanie Stevens from Kraaifontein dressed up for the annual CapeGate Clicks Charity Run – parading as zombies armed with swords. More photos on page 12. PHOTO: RICHARD ROBERTS

MILLION BELLS HANGING BASKET

IN FULL BLOOM

WAS 119.95

NOW

PETUNIA 6 PACK

PELARGONIUM

WAS 19.95

NOW

12.95

www.stodels.com

WAS 59.95

NOW

19.95

WAS 49.95

NOW

21.95

44.95

OKLAHOMA ROSE

BUTTERFLY BUSH

SUTERA

MOTH ORCHID 2 STEM

WAS 49.95

WAS 139.95

21.95

44.95

NOW

NOW

WAS 179.95

NOW

119.95

Offers valid until 22 October 2017. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U12EBD-AL181017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.