KRAAIFONTEIN
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing
• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.
Clai Cl aim m yo your ur
20% DIS CO
OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply
15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za
X1U4KGAD-AL221117
Woensdag, 22 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Bonsaiboompies uitgestal Russ Smal van Kraaifontein is hier by die Tygerberg Bonsaiklub se uitstalling, wat by die Cape Garden Centre in Kraaifontein gehou is. FOTO: NIELEN DE KLERK
KORREKTIEWE DIENSTE: LYK OF ‘INVLOEDRYKE’ OORTREDER LIG DAARVAN AFGEKOM HET
Vrou erg geteister SALETTE CLOETE
H
y wil sy vrou en kinders beskerm, maar sy hande is afgekap. Dis hoe James (skuilnaam) van Kraaifontein voel oor die situasie waarin sy vrou haar nou bevind. Sy is maande lank seksueel geteister deur ’n manlike kollega in haar werkplek by korrektiewe dienste in Goodwood, maar nou blyk dit dat die oortreder lig daarvan afgekom het. Volgens James het sy die saak intern ge-
SAVE R20
rapporteer en dit is na die menseregtekommissie en toe na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (CCMA) verwys. Hy vertel dat sy by die CCMA-verhoor deur “’n kamer vol” senior beamptes geïntimideer is. James sê al wat sy vrou wou hê, was dat die aangeleentheid ondersoek moet word en dat daar ’n liggaam, soos ’n klagtekomitee, gestig word waar vroue soos sy kan kla. Hy sê wat met sy vrou gebeur het, beïnvloed die hele gesin. “Ek wil net weer my vrou terug hê soos ek haar ken,” sê James.
wer, maar dit lyk of die hele aangeleentheid net agter geslote deure hanteer word. Hy vertel sy vrou word steeds geïntimideer deur haar werkgewer wat nie haar mediese verlof wil goedkeur nie. “My vrou is al ’n wrak en het selfmoordneigings. Sy moet eerder die werk los, dan sal sy gesond word. “Ons sal regkom. Ten minste het ons mekaar. Wat sal ek sonder haar doen?” vra hy. Volgens James is sy vrou verbaal en geestelik afgekraak. “Die man het haar behoorlik die horries gegee.” V Na bladsy 2.
SAVE R10
SAVE R20
HOT
BLACK
Hy reken hy kon lankal die situasie uitgesorteer het as dit iemand op straat was, maar die man wat sy vrou geteister het, is baie invloedryk. James sê sy vrou het hom alles vertel van die man – hoe hy haar en ander vroulike kollegas misbruik het. “Hy het sy mag gebruik om die lewe vir hulle baie moeilik te maak.” James sê hy is nie die slagoffer hier nie, maar voel soos een, omdat hy magteloos is om sy vrou te help. Volgens hom kon dinge beter hanteer gewees het deur haar werkge-
FRIDAY
SPECIALS
Cheese Viennas - Deli
R32.99
p/kg
ALL WEEKEND
R90.00
p/pack
Chicken Freezer Bag 6kg
R189.99
p/bag
Bacon & Egg 750g Cheesy Polony 250g Chilli Polony 750g
DEAL
Pork Pack 2kg
SAVE
WOW
Consisting of leg, shoulder, rasher and stew
Prices valid at all Brito’s stores (Excl. Knysna & George stores) 24-25 Nov 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
Polony Combo
SAVE R10
R40.00
p/combo