Tygerburger kraaifontein 20171206

Page 1

KRAAIFONTEIN

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

THE GIFT THAT GROWS POINSETTIA

Electricity Cost Hurting Your Pocket ?

WAS 79.95

NOW

49.95

Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only

BLACK POT COVER

WAS 94.95

R 399 pm Tel. 0861 115 115

NOW

49.95

INDOOR PLANT

www.mrsola.co.za

Offers valid until 10 December 2017. While stocks last.

X1U5N5ND-AL061217

Woensdag, 6 Desember 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Hoërskool Scottsdene bo! Die Hoërskool Scottsdene se skoolkoerant het die afgelope naweek die Woorde Open Wêrelde (WOW) se skoolkoerante­kompetisie gewen. Hulle was ook kategoriewenners en het heelwat pryse ingepalm. Hier is (van links) Bronwin Green, Petré le Roux, Josmaine Klazen, Sinethemba Ntshweza, Lucinda Louw, Shanice Jacobs, Emmerenchia Weavers en Maralize Jacobs. Meer op bl. 4. FOTO: DAVID MARTIN

MOTORSPORTTOERTJIES: NÁ SEUN STERF OP PAD NA HOSPITAAL

Motor tref sewejarige

SALETTE CLOETE

“M

y kind het nie meer asem gehaal nie,” sê Paulina Hattingh van Scottsdene huilend oor haar kleinseun, Noah Cloete. Noah (7) is verlede Maandagaand dood verklaar ná hy die vorige dag (Sondag) uit die huis verdwyn het terwyl sy ouma en grootmaakma besig was om kos te maak. “Ek het glad nie opgelet dat hy uitgeglip het nie. Toe ek besig was om op te skep, kom

’n kind hier ingehardloop en skreeu Noah is gestamp.” Hattingh was in trane toe sy vertel het dat Noah só hard gestamp is dat hy deur die lug gevlieg het. Hy het gaan kyk hoe motorsport-geesdriftiges toertjies doen, toe hy blykbaar deur ’n dronk bestuurder, wat verby gery het, raakgery is. Sy sê hy was haar baba, want hy het saans tussen haar en haar man, David, gelê. “Hy het nie aan die slaap geraak as sy han-

en haar man se salaris moet baie dinge dek. En om alles erger te maak, het sy uitgevind Noah se sterfte word nie gedek deur hul ondernemer nie. “Ek het hulle al die name gegee om in die boekie te sit; ek weet nie waar die fout ingetree het nie.” Dit beteken dat die Hattinghs nie verlede naweek vir Noah kon begrawe nie. Lede van die Scottsdene Facebook-blad het besluit hulle gaan die familie ondersteun en sal selfs uit hul eie sakke help. V Na bladsy 2.

de nie in my hare was nie. En soggens het hy eerste gevoel vir my en sy handjies deur my hare gevryf.” Hattingh sê Noah het haar nog net vreugde gebring, al het hulle die afgelope tyd baie swaar gekry. Noah is eers by die Kraaifontein-daghospitaal behandel en toe na die Rooikruis-kinderhospitaal geneem. “Op pad soontoe moes ons stilhou, want my kind se hart het gaan staan,” vertel Hattingh. Sy vertel sy werk nie op die oomblik nie,

THE GIFT THAT GROWS GIFT CARDS AVAILABLE ONLINE & INSTORE FUCHSIA

WAS 49.95

BONSAI GIFT PACK

NOW

19.95

SUCCULENT IN OWL POT 8CM

PLASTIC JACINTA HANGING BOWL

WAS 99.95

WAS 29.95

NOW

14.95

WAS 139.95

www.stodels.com

NOW 69.95

MOTH ORCHID 2STEM

POINSETTIA

NOW

NOW

WAS 179.95

119.95

59.95

49.95

POT COVER (AVAILABLE IN WHITE/BLUE/GREY)

BLACK POT COVER

NOW

NOW

WAS 129.95

NOW

INDOOR PLANT

WAS 79.95

INDOOR PLANT

69.95

Offers valid until 10 December 2017. While stocks last.

WAS NOW 19.95 19.95 39.95 19.95 24.95 9.95

MARGARET ROBERTS 27.95 LAVENDER STRAWBERRY 39.95 ROSEMARY TERRACOTTA POT 15CM

WAS 94.95

INDOOR PLANT

49.95

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U5XL6M-AL061217


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.