Tygerburger Kraaifontein 20180124

Page 1

KRAAIFONTEIN

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

Woensdag, 24 Januarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Meisies deel van program Die wyksraadslid Brenda Hansen (regs agter) is hier by van die jong meisies wat deel van haar Lean on Me­program is. Die meisies is (van links) Canleesha Meyers, Lee­Anne Cupido (met baba in arm), Joy van der Westhuizen, Glenlishia van der Westhuizen, Kaylin Cloete en Caitlin Jacobs. Sien berig op bladsy 4. FOTO: SALETTE CLOETE

MA SE ‘RESEP’ VIR ORDE: ‘STRENG ROETINE IS BELANGRIK’

Vierling skool toe SALETTE CLOETE

’n

Streng roetine is belangrik as jy ’n vierling het, vertel Elverna Petersen van Kraaifontein. Woensdag was haar vierling se eerste dag by die skool, en dié roetine het gehelp dat alles vlot verloop. Petersen en haar man, David, het ses kinders. “Ons het twee seuns en wou probeer

vir ’n dogtertjie.” Dit was vir die egpaar ’n groot verrassing toe sy natuurlik swanger geraak het met ’n vierling – statisties gesproke is die kanse een uit 500 000. “Van kleins af het ons ’n streng roetine gehandhaaf. Hulle bad om 18:00, eet, doen huiswerk en slapenstyd is om 20:00.” Petersen sê die Coco Pops-ontbytgraan was ’n goeie motiveerder om almal aan die

gang te kry vir die eerste skooldag. Die vierling is by die Laerskool Fanie Theron, waar hul boetie, Jared, nou in graad 5 is. Hul ouer boetie, Matthew, is vanjaar hoerskool toe. Petersen sê die vierling is nie in dieselfde klasse nie. “Madison en Kayden is in een klas, maar Evan en Jacques is in verskillende klasse. V Na bladsy 2.

The best FISHING SPOT THIS SUMMER

Bring this voucher in-store and receive your choice of any 1 of these featured offers to enjoy with your main meal. TINY TREATS TS OCEAN BASKET GLENGARRY 021 981 8948 Restaurant 2, Glengarry Shopping Centre De Bron Road, Vredekloof

AVO / VEG MAKI

1 Voucher per 2 customers having a main meal each. Only valid at Ocean Basket Glengarry. While stocks last. Terms & Conditions apply.

CALAMARI STRIPS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.