TygerBurger Kraaifontein 20180131

Page 1

KRAAIFONTEIN

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing

• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

20% DIS CO

OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za

X1U9ML3R-AL310118

Woensdag, 31 Januarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Groot geldaansporing om in Kaap te bly stap

By die bekendstelling van die Bigwalk aan die voet van Tafelberg was van links: JP Smith, burgemeesterslid vir veiligheid en sekuriteit in die Stad Kaapstad, Ryan van Wyk van Wholesome Bread, dr. Elias Parker, bemarkings­ en borgbestuurder van die Cape Town Bigwalk, Dawood Esack, voorsitter van die Bigwalk, Niyaaz Hendricks en Aziz Abarder. Lees berig op bladsy 2.

GUMTREE­SKELMSTREEK: HUIS AS TE HUUR GEADVERTEER OM DEPOSITO IN TE PALM

Slenter loop weer ESMÉ ERASMUS

@erasmusesme

D

ie ou skelmstreek waarin ’n huis te huur aangebied word en ’n deposito vereis word, en dit later blyk die huis is geensins te huur nie, het verlede week weer in Kenridge kop uitgesteek. Ook in Oakdale het soortgelyke voorvalle die afgelope week plaasgevind. ’n Niksvermoedende vrou het glo ’n R12 000-deposito betaal om ’n huis in Altydgedachtsingel in Kenridge te huur. Toe sy egter by die huis aankom om dit te besigtig en vra vir ene Gregory Nicholas Simpson, wat

na bewering die eienaar van die huis is, het die regte eienaar, Jade Heunis, haar ingelig húlle is die eienaar van die huis en het geen planne om uit te trek nie. “Ons huis was wel te koop, maar ek gee binne twee, drie weke geboorte aan ons eersteling en ons het besluit om die huis voorlopig eers uit die mark te onttrek,” vertel sy. Volgens Heunis het sy die vrou dadelik aangeraai om haar bank te bel om die betaling te probeer stop. TygerBurger kon nie vasstel of die vrou, wie se identiteit onbekend is, daarin kon slaag om die transaksie te kanselleer nie. “Ons verkoopsagent het reeds die oggend

my man, Morné, gekontak om hom in te lig die huis word op Gumtree as te huur adverteer. Hulle het Gumtree gekontak om hulle daarvan te verwittig die advertensie is vals en dat dit verwyder moet word. Dis was toe ’n dag of wat later nie meer op Gumtree nie,” vertel sy. Maar nie gou genoeg voor nóg mense valslik onder die indruk gebring is die huis is te huur nie. Rika Trollip van Proteahoogte vertel sy het so byna ook self in dié strik getrap. “Ek het reageer op ’n advertensie op Gumtree vir die huis en die ‘eienaar’, ene Greg Simpson, gekontak. V Na bladsy 2.

Professional manufacturers of:

PVC CEILINGS • PVC CORNICE • PVC WALL • LESS 15% ON ALL LIGHTS PANELS • LED LIGHTS •

Suppliers of: PVC Ceilings PVC Wallpaneels PVC Cornice PVC Suspendeed

Camfly PVC Ceilings a South African company manufacturing PVC Ceilings under the National Building Regulations and Building Standards Act 103 of 1977. SABS & CSIR tested and approved for South African Weather conditions. No other company in South Africa manufacturing or importing ceilings comply to the above standard and regulations

Exclusive chandeliers available

Exclusive excellent PVC ceilings in South Africa

• NO PAITING • EASY INSTALLATION • 100% WATERPROOF • VARIOUS COLOURS • 100% MOULD PROOF • DURABLE 20 YEARS LIFE EXPECTANCY • 100% TERMITE PROOF

T: 021 948 4777 C: 078 827 7777

camflyct@gmail.com Bellville Business Park, c/o Peter Barlow Strand Rd. Bellville

www.pvcceillingscpt.co.za

PVC CORNICE Polystyrene CORNICE Polyurethane CORNICE Polystyrene Cornice LESS Length: 2.0m 65.4mmx86.5m R52.00 Inc/Vat

10%

Length: 2.0m 135mmx100m R55.00 Inc/Vat Length: 2.0m 135mmx100m R70.00 Inc/Vat X1U9N9ND-AL310118


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.