KRAAIFONTEIN
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA POWERPRO EXPERT BAGLESS VACUUM CLEANER - 2100 watt - with EPA 12 filter - 2-in-1 brush/small nozzle
+ 12V FREE CAR HAND VACUUM CLEANER (FC6141)
VALUED
@ R799
R3
999
Valid @ all branches until Sunday 4 March 2018 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330 Woensdag, 21 Februarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
E&OE
TygerBurger
SEWEJARIGE MEISIE: OMGERY TOE VIERTREKVOERTUIG WOES OM DRAAI KOM
‘Dink hy ry oor baksteen’ SALETTE CLOETE
“H
Annie Burmeister en haar dogter, Anja, wat nou tuis herstel. FOTO: SALETTE CLOETE
y het gedink hy ry oor ’n baksteen, maar het ook erken hy was besig op sy selfoon.” Só vertel die ouers van die persoon wat hul sewejarige dogtertjie verlede Sondagaand in Windsorpark, Kraaifontein omgery het. Klein Anja van der Westhuizen en haar sussie het oor die pad gestap, toe ’n viertrekvoertuig glo woes om die draai gekom het. Anja se ma, Annie, vertel haar kind het vinnig uit die pad probeer kom, maar die volgende oomblik het sy onder die voertuig beland. “Haar sussie het gedink sy is dood omdat sy doodstil in die pad gelê het. As sy nie begin skreeu het nie, sou die bestuurder nooit teruggekyk en gesien het wat hy gedoen het nie.” Annie sê sy was oorkant die straat en het net die slag gehoor. Petrus Visser, ’n inwoner, sê hy is al so kwaad vir mense wat nie by daardie vierrigtingstop stilhou nie. Visser sê dit is asof mense dink hulle kan maar oor dit jaag as daar geen ander verkeer is nie. “Ek het al ’n ou tannie daar sien oorjaag. Dis asof sy ’n adrenalieninspuiting gekry het.” Hy woon op die hoek van Victoria- en Kiplingstraat, waar die ongeluk plaasgevind het. Visser sê hy kla al lank daaroor, maar niemand gee gehoor nie. Hy sê hy het al briewe na die plaaslike raadslid en verkeersafdeling gestuur. Visser sê daar is ook baie verwarring rondom die feit dat die polisie glo op die toneel was, maar weer weg is sonder om die verdagte in hegtenis te neem of te ondervra. Annie vertel die man was baie kalm en het vir hulle sy besonderhede gegee. “Hy het aan ooggetuies gesê die son was in sy oë, maar ook dat hy iets op sy selfoon gesoek het.” Sy sê Anja het skrape aan haar lyfie, wonde op haar bene en kop, ’n graadtwee-skeur aan haar lewer en ook skade aan haar longe opgedoen. Volgens die gesin is ’n saak aanhangig gemaak, maar die Kraaifontein-polisie het Dinsdag gesê dat hulle geen rekord van so ’n saak het nie. Kapt. Gerhard Niemand versoek die familie om die Kraaifontein-polisie te nader in die verband. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.
’n Oud-metropolisieman het Anja op die toneel bygestaan tot die ambulans gekom het.
SUMMER CLEARANCE SALE!
28 FEB TO 3 MARCH COMING SOON TO OUR BRACKENFELL STORE
Terms and Conditions Apply. Prices valid v until 24 February 2018. A All Prices including VAT. We reserved the right to limit quantities.
R17.99 R10.99 R82.99 R29.99 R29.99 R29.99 Selati Icing Sugar 1 kg
Bellville Unit 34, Northumberland Road 021 948 6644
Pastry Roll 500 g
Brackenfell c/o Frans Conradie, Okavango Park 021 982 5095
Grated Cheddar Cheese 1 kg Kenilworth 11 Myhof Road 021 671 3028
Ready -To-Bake Chocolate Cupake 820 g
Somerset West The Pines, Centenary Drive 021 852 9543
Ready-To-Bake Vanilla Cupake 820 g
Worcester Value Centre, Stockenström Street 023 342 1958
Ready-To-Bake Red Velvet Cupake 820 g
Shop Online www.cabfoods.co.za