Tygerburger Kraaifontein 23 May 2012

Page 1

KRAAIFONTEIN

ROAD ACCIDENT CLAIMS • Very serious injuries • Unable to work in future • Loss of support

R. R. ARRIES ATTORNEYS

B u r g e r

E-pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 23 Mei 2012

Ground Floor, Louwville Place, 23 Vrede Street, Bellville (opp SARS)

021 949 5933 082 823 7383 / 073 200 6616 Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

) ‘Ontwikkeling kan krotbuurt word’

Ordentlike huise geëis DESIREÉ RORKE

Inwoners van die Everite-koshuise gaan met niks minder nie as ordentlike huise tevrede wees, het Fred Gona, ANC-LP, gesê oor die beplande behuisingsontwikkeling in dié gebied. “Huise is jare terug aan hierdie werkers belowe. Hulle moet behoorlike huise kry en nie net van ’n ou koshuis na ’n nuwe koshuis verplaas word nie, want dit is die hokkies wat die Stad tans beplan,” het hy gesê. Volgens hom sal die 1 000 klein eenhede wat die Stad op die terrein wil indruk, kort voor lank in ’n krotbuurt ontaard as gevolg van die hoë digtheid. Die proses om openbare deelname oor die Everite-koshuisontwikkeling het verlede Woensdagaand by die Northpine-stadsaal ’n aanvang geneem, met sowat 300 bekommerde inwoners teenwoordig. Dié ontwikkeling, wat aangepak word deur die Stad Kaapstad en die Group 5-konglomeraat, sal bestaan uit 1 000 wooneenhede wat insluit semi-gesubsidieerde behuising (GAP), ten volle gesubsidieerde behuising (HOP) en dubbelverdieping-stadsbehuising. Die ontwikkeling sal tot ongeveer 4 000 mense huisves. Die grond, wat gedeeltelik aan die Stad en gedeeltelik aan Group 5 behoort, is geleë tussen die Checkers-verspreidingsentrum, Protea Village, die Bracken-natuurpark en Northpine, en sluit die ou Everite-koshuis in. Volgens Charles Rudman, ’n stadsbeplanner wat die vergadering toegespreek het, het die ontwikkeling twee doelwitte: Eerstens om die ou koshuise te transformeer, om sodoende lewensomstandighede te verbeter en meer inklusief te wees, en tweedens om verligting te bring aan die kritieke behuisingstekort in die stad. Die Everite-sementfabriek is in die jare vyftig in Brackenfell gevestig waar hulle asbesprodukte vervaardig het. Everite het egter in 2002 opgehou om asbes in hul produkte te gebruik, danksy streng wetgewing in dié verband. . Na bladsy 2.

T ygerBurger walked off with the grand prize last week Friday when it was named Best Free Community Newspaper in the country at the MDDA/Sanlam Community Press Awards in Durban. From left are Marita Meyer (managing editor/publisher), Ishmet Davidson (CEO Media24 community newspapers) and TygerBurger photographer Carina Roux who won the features category and came third in the hard news category.

SUPER LOW PRICES 6kg Chicken Bag

115

.99 per bag

PORK: Texan Steaks or Loin End Chops

29.99 p/kg

Bulk Stewing Beef

34.99

p/kg

500g Pork Bangers

Prices valid at all Brito’s stores from Wednesday 23 May until Saturday 26 May 2012. While Stocks Last. E&OE

9.99

each

750g Chicken Polony

Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

9.99 each

500g Garlic Polony

7.99 each


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger Kraaifontein 23 May 2012 by Tygerburger Newspaper - Issuu