Tygerburger Kraaifontein 28022018

Page 1

KRAAIFONTEIN

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

X1UCCFKH-AL280218

Woensdag, 28 Februarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

WALLACEDENE-GEMEENSKAPSPLAAS: NOU GLO ’N GESONDHEIDSRISIKO VIR ANDER

‘Stad wil ons uitsit’

Die plaas in Wallacedene wat die Stad as ’n gesondheidsrisiko beskou. FOTO: SALETTE CLOETE

SALETTE CLOETE

“D

it klink of die Stad ons wil uitsit, maak nie saak met watter oplossing ons kom nie,” sê inwoners van ’n gemeenskapsplaas in Wallacedene, Kraaifontein. Mluleki Tomsana, een van die inwoners en oorsieners op die plaas, sê hulle is al 15 jaar daar. Wayne Isaacs, nog ’n inwoner, stem saam.

Isaacs sê hy het destyds ’n toestemmingsbrief gekry van die Kraaifontein-munisipaliteit om op die grond te boer en hy het later ’n huis gebou. “Ek het ’n landbou- en besproeiingsbedryf hier waarmee ek kos op die tafel sit.” Tomsana sê daar is ook meer as 500 varke, asook ’n paar beeste en bokke op die plaas. “Die plaas gee vir baie hul daaglikse brood en hou hul kinders op skool. Mense kom koop gereeld varke hier wat ’n inkomste is

Month end price busters MARINATED PORK BELLY RIB (PRE-COOKED)

79.99 p/kg

PORK PACK BULK

(CHOPS & STEW)

PORK BANGERS 400G

vir die boere.” Hy sê hulle is ongeveer ’n jaar gelede uit die bloute gekontak omdat die Stad se wette verander het, en die eens gemeenskaplike plaas nou as ’n stadsgebied beskou word. Tomsana sê hy het destyds orals raad gevra. Hy het begin by die plaaslike raadslid, die munisipale bestuurder en ’n eiendomsbestuurder in Goodwood. Hy is egter van bakboord na stuurboord gestuur. Hulle het toe intussen daar begin boer, en nou 15 jaar later, word vir hulle vertel dit

44.99 p/kg

15.99 each

KALAHARI STEAK

is onwettig en dat hulle ’n gesondheidsrisiko vir ander inwoners is. Isaacs sê niemand het nou ’n afskrif van die toestemmingsbrief nie, en hy meen hy het baie om te verloor. “Ons probeer nog om die onwettige grondbesetters op ’n afstand te hou. As ons hier moet uit, is die plek more vol hokkies.” Hy en Tomsana het al voorheen ’n heining opgerig, wat deur besetters afgebreek en gesteel is. V Na bladsy 2.

79.99

LAMB WHOLE AND HALF

Prices valid at all Brito’s stores from 28th February - 3rd March 2018. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

p/kg

85.99 p/kg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.