KRAAIFONTEIN
HAVE YOU BEEN INJURED? If you have been seriously injured in a motor vehicle accident, train accident, police shooting, or due to medical negligence, you may have a claim against a government department for compensation. We are personal injury attorneys, who specialise in serious injuries. We are prepared to work on a no win-no fee basis. For further queries, contact
B u r g e r
LESTER & ASSOCIATES ATTORNEYS
021 423 4601
E-pos: tyger@dieburger.com
Woensdag 29 Februarie 2012
Tel: 021 910 6500
Faks: 021 910 6501
Die Everitehostels soos dit van dag lyk – verwaarloos en sonder dienste. Foto: Desireé Rorke
) 1 000 nuwe wooneenhede kom
Nuwe gesig vir ou grond DESIREÉ RORKE
Die historiese Everite-grond wat in die verlede Everite-fabriekwerkers in hostels gehuisves het, sal eersdaags ontwikkel word deur die Stad Kaapstad en die konstruksiegroep Group Five. Die aankondiging is verlede week in die Bergdal-subraadsvergadering gemaak en word ondersteun deur lede van die regerende en opposisie-partye. Die ontwikkeling op die grond, wat geleë is tussen Brackenfell en Kraaifontein (sien kaart op bladsy
2) sal ongeveer 1 000 wooneenhede insluit wat semi-gesubsidieerde behuising (GAP housing) en HOP-huise sal insluit. Volgens Charles Rudman van die Stad Kaapstad se beplanningsdepartment, sal die vennootskap tussen die Stad Kaapstad en Group Five twee doelwitte hê. Eerstens, om die ou hostels te transformeer om meer sosiaal inklusief te wees en beter dienste aan die mense te lewer wat tans daar woon; en tweedens om verligting te bring aan die kritieke behuisingskwessie in Kaapstad. In terme van die ooreenkoms met
Group Five, sal die gewese werkers van die Everite-fabriek, wat tans nog in die hostels woon, eerste gehuisves word. Daar sal met behulp van streng kriteria bepaal word wie inderdaad kwalifiseer vir behuising op die spesifieke grond wat aan Group Five behoort. Die Everite-fabriek het gedurende die laat 1940’s in Brackenfell begin waar asbesprodukte gemaak is. Everite het egter in 2002 opgehou om asbes in hul produkte te gebruik, danksy streng wetgewing in dié verband. Sowat sewe jaar gelede het Everite hul fabriek in Brackenfell gesluit
COST 100 x 100 WAS 1.45
SNAILBAN 1 kg
• RUBRA • WINGS OF GOLD WAS 21.95
NOW
100ml
WAS 12.95
WAS 39.95
15
ORNAMENTAL GRASSES WAS 14.95
NOW
Each
NOW
9
95 Each
NOW
1995 Each
BONEMEAL
95
Each
Acorus Golden Edge Carex Amazon Mist Ophiopogon Vittatus
WAS 26.95
ROUNDUP
CUPHEAS
NOW
95C
op die grond nie lopende water of behoorlike sanitêre dienste nie. Verder het ander inwoners in die woonbuurte wat aan albei kante van die grond grens – Protea Village in Brackenfell en Northpine in Kraaifontein – ook oor die jare ’n vlaag van misdaad ervaar wat hulle glo direk met die deurloop van misdadigers oor die grond, verbind kan word. Die ontwikkeling sal drie soorte behuising insluit: dubbel- of driedubbelverdiepingswoonstelle, semi-losstaande wonings en binnehofwonings. . Na bladsy 2.
SAVERS
PHORMIUM
COBBLES
en Johannesburg toe getrek, waar hulle nou deel vorm van die Group Five-konglomeraat. Gewese werkers het in oorleg met die maatskappy egter in die hostels agtergebly en volgens die raadslid van wyk 6, Simpiwe Nonkeyizana van die ANC, het honderde ander mense in latere jare ook hul intrek daar geneem. Daar woon tans sowat 1 000 mense in haglike omstandighede op die grond. “Omdat dit private grond is, het die Stad Kaapstad nooit daar dienste gelewer nie,” het hy verlede jaar aan TygerBurger gesê. Volgens hom het al die inwoners
BELLVILLE KENILWORTH MILNERTON CONSTANTIA -
1895
TEL - 021 919 1106 TEL - 021 671 9050/1 TEL - 021 528 4000 TEL - 021 794 2221
NOW
895 Each
(SANSCAPE) NOW
WAS 19.95
1195 2 kg
www.stodels.com Offers valid till 4 March 2012 while stocks last