KRAAIFONTEIN - SEDERT 1984 -
ONS HET VOORRAAD !
B u r g e r
E-pos: tyger@dieburger.com
Woensdag 7 Maart 2012
) Wraak dalk motief
Taurusstraat 10 • Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za Fred Prinsloo Reklame gho/18/11/2011 A
Tel: 021 910 6500
Faks: 021 910 6501
Boom opgetower
Nóg ‘n moord ’n 54-jarige man, Yaseen Andrews, is in die vroeë ure van Vrydagoggend 2 Maart by sy huis in Eikendal, Kraaifontein, doodgeskiet. Teen sowat 06:00 Vrydagoggend is die polisie uitgeroep na die huis in 10de Laan. Daar aangekom, het hulle die oorledene se liggaam in die huis gevind. Daar was ’n skietwond in sy rug. Volgens kaptein Gerhard Niemand van die Kraaifontein-polisiestasie het getuies gesê dat hulle ’n voertuig hoor stop het by die huis, skote gehoor het, waarna die voertuig weer die toneel verlaat het. Daar was ses ander mense op die toneel wat ook in die huis woon. Volgens hulle het hulle die skote gehoor en dadelik na die man se slaapkamer gehardloop. Hy was toe nog lewend en het vir hulle gesê dat hy geskiet is. Hy is kort daarna oorlede. “Daar was drie koeëlgate in die slaapkamervenster van die huis waar die man geskiet is,” sê Niemand. Volgens hom is Eikendal ’n baie vreedsame buurt en is die misdaad baie vreemd vir die gebied. “Ons ondersoek tans die moontlikheid dat vergelding of wraak dalk die motief van die moord was en doen ’n beroep op die publiek om na vore te kom met meer inligting. ’n Nadoodse ondersoek sal volg. Dit was die tweede moord in Kraaifontein in twee weke. Op Vrydag 18 Februarie is Phillip Weber (63) om sowat 03:30 in sy huis op ’n kleinhoewe in Joostenbergvlakte doodgeskiet. Hy het naby die venter gestaan toe hy van buite af in die gesig geskiet is. Niemand is nog weens die voorval in hegtenis geneem nie. Enige persoon wat oor inligting beskik, kan ao. Dawie van Wyk by die Kraaifontein-polisie skakel by 021 980 5500.
Dit was die tweede moord in die gebied in twee weke.
Jan Muller by die boom in sy erf in Scottsville. Nadat die boom gevrek het, het Jan besluit om die dooie takke weer op te tower met allerlei items wat in daardie stadium in sy erf rondgelê het. Van ’n ou skoen, tot ’n ou blik hoed, koppies en lanterns hang aan die boom. Foto: Desireé Rorke
COMPARE OUR PRICES VEGGIE SEEDLINGS
6 PACK WAS 18.95
NOW
895
KIRCHOFFS ASSORTED
FLOWER SEEDS
ROSE ICEBERG
NOW
WAS 14.95
695
CONE BUSH
WAS 79.95
SAFARI MAGIC & CANDLES
2995
2995
NOW
Each
SELECTED BUSH ROSES
895
2995
LESS
COLOUR ANNUAL MIX NOW
WAS 19.95 NOW
WAS 15.95 NOW Each
HANGING BOWL 20cm
15
WAS 95 34.95 Each
WAS 59.95 NOW Each
CHRYSANTHEMUMS
13
95 Each
WAS 74.95
Each
COIR HANGING BASKET 30cm
ASSORTED HERBS
NOW
40
%
BELLVILLE KENILWORTH MILNERTON CONSTANTIA -
PREMIUM FYNBOS
POTTING SOIL 20dm WAS 42.95
NOW
2495
TEL - 021 919 1106 TEL - 021 671 9050/1 TEL - 021 528 4000 TEL - 021 794 2221
Each
ADDITIONAL SPECIALS
ROSE SATCHMO
89.95 29.95
ROSECARE 100ml
49.95 32.95
OPHIOPOGON Black Dragon
29.95 14.95
MINIATURE DATE PALM
99.95 34.95
WILLOW Hanging Basket 20cm
99.95 29.95
SUPERLAWN WEEDER 100ml
54.95 28.95
ORGANIC Feeding Vita Boost 5kg 49.95 24.95 LAWN & LEAF Fertiliser 7:1:3 5kg 64.95 36.95 CAMILLA Curved Pot Medium
259.95 149.95
WATERING CAN 10L
49.95 29.95
HOSEPIPE 15m x 12mm
99.95 64.95
www.stodels.com Offers valid till 11 March 2012 while stocks last