KUILSRIVIER
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303
OPEN 7 DAYS
NEW LOCKDOWN • Mon to Thurs: 8:30am – 5pm • Fri: 8am – 6pm • Sat: 8am – 5pm • Sun: 8:30am – 1pm TRADING HOURS
750ML ALBEX BLEACH
R1150 each
VALID FROM 13TH MAY UNTIL 17TH MAY 2020. X1W5KBG4-AL130520
Woensdag, 13 Mei 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
‘Boks’ deliver food parcels Kraaifontein residents were surprised when Springbok players handed out food parcels as part of Be The Difference Foundation’s nutritional programme. Damian Willemse, Branco du Preez, Cheslin Kolbe and Justin Geduld were just some of the players who joined the foundation since the initiative started running daily seven weeks ago. The nutritional programme is one of the foundation’s programmes that run weekly, but now runs daily to bring relief to residents during the nationwide lockdown. The foundation hands out about 236 food parcels weekly in Bloekombos and Wallacedene among other locations. Here, Stormers player Scarra Ntubeni hands out food to a Kraaifontein resident.
COVID-19: INWONER VAN ANDANTE-AFTREEOORD POSITIEF
Virus raak aftreeoord CARINA ROUX
Die werknemer het haar privaat laat toets en die departement van gesondheid het op Saterdag 2 Mei vir Van der Merwe geskakel en gesê die werknemer het positief vir Covid-19 getoets. Die werknemer is dadelik huis toe gestuur en het die afgelope Maandag (11 Mei) weer begin werk ná haar isolasie-tydperk verstryk het, sê Van der Merwe. Die departement van gesondheid het die inwoners en personeel wat beskikbaar was, op Sondag 3 Mei kom toets, sê Van der Merwe. “Ons het van die ander personeel, wat af was of siekerig gevoel het, maar tuis was, op Maandag 4 Mei na die Eersterivier-hospitaal geneem vir toetse.’’ Teen Maandag (11 Mei) het hulle nog geen toetsresultate van die departement ontvang nie. “Van die personeel wat toetse by die Eersterivier-hospitaal laat doen het, het reeds hul resultate ontvang,” sê Van der Merwe.
’n Inwoner van die Andante-aftreeoord in Kuilsrivier, wat op Vrydag 8 Mei met ’n seer keel en verhoogde temperatuur in die hospitaal opgeneem is, het positief vir Covid-19 getoets. Riekie van der Merwe, hoof van die oord, het dit bevestig en Maandag aan TygerBurger gesê sy het verneem die vrou, ’n woonstelbewoner by Andante, sterk goed aan. Familielede van inwoners by die oord het verlede week hul kommer uitgespreek nadat ’n personeellid by Andante vroeër positief getoets het vir die virus. Van der Merwe sê die personeellid het op 23 April siekerig gevoel terwyl sy tuis was en is dokter toe vir ’n konsultasie. “Die dokter het haar afgeboek tot 30 April en daarom het sy vir werk aangemeld op 1 Mei.”
Van die plaas na die tafel
From the farm to the table
Twee ander personeellede het intussen ook positief getoets. “Hulle was ook tuis en het net laat weet dat hulle nie gesond voel nie. Ons opdrag was dat hulle tuis moet bly en dat hulle hulself moet laat toets.” Die positiewe getoetse personeel het Van der Merwe daarvan in kennis gestel. Die kombuis, waar die eerste werknemer wat positief getoets het, gewerk het, is deeglik ontsmet deur ’n goedgekeurde maatskappy, sê Van der Merwe. Van die personeel is reeds woonagtig op die perseel as hulle aan diens is, maar hulle kyk na die moontlikheid om nog personeellede op die perseel te huisves om risiko’s te verminder. Van der Merwe sê die personeellid (die eerste geval) het te alle tye by die werk ’n masker gedra, haar hande gereeld met seep en water gewas en ook ’n 75%-alkohol hand-
reiniger gebruik. “Sy was egter met minstens 20 ander personeellede van die aftreeoord in kontak.” Die werker was volgens haar nie in kontak met enige van die inwoners wat in die huise by die oord woon nie. Van der Merwe sê alles moontlik is gedoen om te keer dat besmetting plaasvind. Sy sê gange en vloere is deeglik ontsmet al voor die eerste werknemer positief getoets het. “Ons het opleiding verskaf, die omgewing so skoon as moontlik gehou en selfs alle pakkies en ook kos wat die oord binnekom, afgevee en ontsmet. “Die personeellid het die virus buite die oord opgedoen en dit onwetend ingebring.” Inwoners by Andante mag reeds vanaf ’n week voor die inperking begin het geen besoekers ontvang nie as deel van die veiligheidsmaatreëls, sê Van der Merwe.
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303/082 927 6111 OFFERS VALID FROM 13TH MAY UNTIL 17TH MAY 2020 All offers only available at EERSTERIVER branch
R
WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS NEW LOCKDOWN TRADING HOURS: Mon to Thurs: 8.30am to 5pm Fri: 8am to 6pm Sat: 8am to 5pm Sun: 8.30am to 1pm
3950
EACH
BUY 5 X 1LT FRESH MILK SACHETS FROM
R
10000
STEAKPACKS
R
3299
p/kg EACH
R
RIB PIECES
2500
BUY 3 X BUBBLES (ANY FLAVOUR)
BULK PORK PACKS
EACH p\tray
R
49 99
p\kg
R
R
10000
1.5KG STEWING BEEF
10 00
each
LA ITALIANA PASTAS
R
74 50
SOFT FEATHER 2PLY 24'S
R
5000
2 X 1KG FARMER JOE BURGERS
R
4900
1KG BOKOMO CORN FLAKES
R
100 00
p\bag
1.2KG GRABOUW WORS
R
3200
each
2KG FARMER JOE FRENCH POLONY
ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1W5KBG2-AL130520