TygerBurger Kuils River - 1 July 2020

Page 1

KUILSRIVIER

EERSTERIVER TEL: 021 902 0303 OPEN 7 DAYS

• Mon – Friday 8.30am – 5pm • Sat 8am – 5pm • Sundays 8.30am – 1pm

NEW LOCKDOWN TRADING HOURS

BUY 2X750ML ALBEX BLEACH

R20

VALID FROM 1 JULY TO 7TH JULY 2020 X1W7K34U-AL010720

Woensdag, 1 Julie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Herfsglorie in winter

Hierdie foto van ’n blok pinotage-wingerd op die Meerendal-wynlandgoed aan die Vissershokpad buite Durbanville is gedurende die vorige stormweer in die Kaap geneem. FOTO: RETHA WEPENER

DIACONIA: COVID-NOOD IS GROOT

Kerk skenk miljoene D

iaconia, die eenheidsbediening van die NG Kerk Wes-Kaapland en die VGK Streeksinode Kaapland, het sedert die begin van die Covid-19-pandemie reeds skenkings van meer as R2,2 miljoen aan gemeenskappe gemaak. Teen einde Mei is daar donasies aan onder meer 161 VGK- en NG-gemeentes reg oor die provinsie gegee om hoofsaaklik voedselsekerheid in die mees kwesbare gemeenskappe te verbeter. Dit sluit die verspreiding van kospakkies, voorbereide maaltye, sowel as koopbewyse, in. Verdere bydraes is ook gemaak om maskers, sanitasiemiddels en ander beskermende kleredrag vir noodsaaklike diensverskaffers te voorsien. Gemeentes van Vishoek in die suide van die Kaapse metropool tot Alexanderbaai in die noorde van die Weskus is reeds só ondersteun. Volgens Nioma Venter, predikant in sinodale diens vir Diaconia, speel koördinasie ’n kernrol in hul hulpverleningsaksies. “Individuele gemeentes is reeds langer as

Van die plaas na die tafel

From the farm to the table

Die De Eike-gemeente in Kuilsrivier hou weekliks ’n deurry-projek om produkte in te samel vir kospakkies wat hulle aan behoeftige families in die gemeenskap uitdeel. Op die foto oorhandig Charles Wolfaardt (links) en Sias Koen (regs) hul donasies aan Piet Rootman (middel). V Sien nog foto’s op bladsy 4

twee maande besig met omvattende uitreikprojekte, maar dit is nie in die lang termyn finansieel volhoubaar nie. Daarom moedig ons gemeentes aan om deel te word van netwerke wat reeds in die spesifieke gemeenskap aktief is. Só word hulpbronne saamgevoeg, die duplisering van hulpverlening uitgesny en maak ons seker dat soveel mense as moontlik bereik word.” Sy doen egter ’n dringende beroep op lede van die publiek om eers hul plaaslike gemeentes vir hulp te nader. “Diaconia kan nie op ’n individuele basis hulp verleen nie, so die proses is net meer toeganklik en vinniger as mense by hul plaaslike gemeente aanklop vir hulp. Die fonds ondersteun gemeentes met plaaslike uitreikprojekte en individue word na die naaste netwerk verwys,” sê Venter. Diaconia berei homself daarop voor dat die nood slegs gaan toeneem en moedig ondernemings aan om bydraes te maak. V Stuur e-pos aan diaconia@kaapkerk.co.za vir navrae.

MINI-MARK EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303/082 927 6111 OFFERS VALID FROM 7 JULY UNTIL 5 JULY 2020 R

100

00

p/bag

R

39

All offers only available at EERSTERIVER branch

99

p/kg

R

50 00

EACH

From

R

100 00

p/tray

R

69 99

p/kg

R

25 00

R

120 00

1kg catering bacon +30 loose eggs +1lt Milk

WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS NEW LOCKDOWN TRADING HOURS: Mon to Friday 8.30am to 5pm Sat 8am to 5pm Sundays 8.30 am to 1pm

1.2kg Oudtydse Wors

R

11 00

EACH

1kg Snowflake cake flour

Bulk Pork Packs

R

19 50

EACH

3lt Kingsley Cola

2.5kg frozen chips

R

20 00

Buy 4x250g mixed veg

Bulk Steak Packs

R

60 99

EACH

Frozen Snoek

Pork Spare ribs

R

50 00

Buy 2 x1kg FJ Burgers

Buy 3x Bubbles chips

R

39 99

EACH

Crown 2lt oil

Breakfast combo

ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1W7K34T-AL010720


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.