TygerBurger Kuils River - 26 June 2019

Page 1

KUILSRIVIER

TygerBurger en Media24 het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asseblief kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewa a rs ku d a t h u l l e d i e a d ve r tee rd e r s e geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. TygerBurger en Media24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie. X1U894D6-AL160518

Woensdag, 26 Junie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Leze Visser Langenhoven spuit graffiti toe. FOTO: CARINA ROUX

PROJEK SKOONMAAK: VRYWILLIGERS ROL MOUE OP

Leze wil Kuilsrivier skoon hê CARINA ROUX

P

asop morsjors-motoris as Leze Visser Langenhoven dalk in die omtrek is. Dié passievolle inwoner van Kuilsrivier sê sy’t nog al die jare ’n kleintjie dood aan iemand wat sommer so in die ry rommel by die venster uitgooi. “Ek gee nie om wie jy is nie, ek sal dit vir jou teruggee.”

Sy het onlangs weer by ’n verkeerslig uitgeklim en ’n sigaretpakkie deur die oortreder se oop venster teruggegooi. Die twee mense in die kar het taamlik geskok gelyk, sê Leze, maar sy hoop hulle sal dit nooit weer doen nie. Die ander ding wat die aktivis in Leze wakker maak is graffiti. Die skrif is nie (vir lank) meer aan die muur as sy dit eers raakgesien het nie. ’n Paar jaar gelede het sy be-

sluit sy kan nie net verbyry as sy die ‘‘bendetekens en lelike goed” sien nie. Sy het verskillende kleure spuitverf gaan koop. Nou ry Leze haar mandjie spuitverf oral saam en pas die nodige sensuur toe waar sy kan. Sy neem voor en ná die tyd foto’s, omdat mense al gestop het om te vra wat sy doen. Toe sy in 1993 van die Strand na Kuilsrivier verhuis het, was dit heelwat skoner. “Dit het agteruitgegaan. ’n Groot gros oop

gedeeltes word nie onderhou nie,” sê Leze. Sy sê as mens by McDonalds begin en Kerkstraat op stap tot by Amandelweg sal jy gougou ’n swartsak vol rommel kan optel. “Mense gooi net neer.” In April vanjaar het Leze besluit iets moet gedoen word. “Een oggend drie uur het ek ’n Facebook-blad oopgemaak en gesê ek soek hulp.” V Na bladsy 4.

B E ST

GRE

BU Y

HOT-OFF-THE-PRESS

BURGER COMBO

TEXAS BURGERS 20’S + FROZEN FRENCH FRIES 1KG

70

.00

p/combo

PORK FILLET

55

.99 p/kg

r15

DE A

r

CHORIZO PLAIN OR PERI-PERI

79

.99 p/kg

L

72.99

GRABOUW BOEREWORS

p/kg

N EWe

saving

AT

R SU PE R E S AV

eci p

BEEF POTJIEKOS

55.99

Prices valid at all Brito’s stores from 26th - 29th June 2019. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

p/kg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.