KUILSRIVIER
EERSTERIVER TEL: 021 902 0303
OPEN 7 DAYS
Trading Hours: Mon to Thurs: 8.30am to 6pm Fri: 8am to 6.30pm • Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
BUY 2X
JIMMY’S CHIPS
R30
@
Valid from 27th Jan to 28th Feb 2021 X1WHG8J2-AL270121
Woensdag, 27 Januarie 2021 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
OMGEEPAKKIES: GESONDHEIDSWERKERS BAAT
Vroue seën hospitaal se werkers CARINA ROUX
T
e midde van die tweede vlaag van koronavirus-infeksies wat gesondheidswerkers onder druk plaas het ’n paar plaaslike vroue besluit om uit te reik. Antoinette Els van Vredelust sê die gedagte het by haar ontstaan nadat sy op sosiale media soortgelyke projekte gesien het waar gemeenskappe iets gee aan hospitaalpersoneel as blyk van waardering. “Ek het maar ’n kans gewaag om die gemeenskap te vra: help ’n bietjie, dan help ons die hospitaal.” Christine Bam wou iets soortgelyks doen en sê: “Dieselfde dag het ek gesit en tik op my rekenaar en gedink hoe gaan ek dit benader om so ’n post te maak.” Toe sien sy Els se boodskap op Facebook en besluit om kragte saam te span. Gou was dit duidelik mense in die gemeenskap wil graag help. Die versoek is gerig om pakkies kitsdrankies (koffie en warmsjokolade), ’n pakkie koekies, sjokolade en ’n briefie met ’n bemoedigende of dankiesê-boodskap te gee. Daar is twee afsetpunte en Els het haar van die begin af bereid verklaar om bydraes op versoek te kom oplaai. Claire Pitt, ’n gesondheids- en veiligheidsbeampte by die Netcare Kuilsrivier-hospitaal, het aangebied om die skakelpersoon
“Hulle was verras en baie bly oor die erkenning uit die gemeenskap vir die werk wat hulle doen.”
Issaskar Afrika, eenheidsbestuurder van een van die Covid-sale by die Netcare Kuilsrivier-hospitaal, het die omgeepakkies namens sy personeel in ontvangs geneem het. Inlas: Die dankbare personeellede van die nood-afdeling (van links) is Spokazi Mrasi, Dianne Coetzer (waarnemende eenheidsbestuurder), Bernise Carstens en Marina America.
C SMOKED VIENNAS 500G + SMOKED RUSSIANS 500G STAY HOME COMBO
35.00
SUNRISE COMBO
p/combo
10
p/kg
750G COMBO
p/combo p/combo
35.00
TO
72.99
p/bag
IC PP
2 X SKY OLIVE OIL BLEND 1L
p/combo
stayhome savings
ALBERTINIA BRAAIWORS - 2KG
2
R for
HAM TONGUE - 750G + CHILLI LOAF - 750G
60.00
R VE A S
29.99
Buy
2 X PRIME CUT BACON 200G + EGGS LARGE 18'S
STOKVEL OPTIONS AVAILABLE
CHICKEN FAMILY BRAAI PACK
80
BO M CO
bo m o
BO
M
CO
met die hospitaal te wees en te verseker die donasies word na die personeel versprei. Pitt het in reaksie op Els se aanvanklike boodskap gesê die ontvangs-, skoonmaak-, verpleeg- en ander mediese personeel werk baie hard en die wete dat die gemeenskap dit raaksien sal hoog waardeer word. Verlede Woensdag (20 Januarie) het Els en Bam die eerste sowat 300 pakkies aan die hospitaal oorhandig. Pitt het gesê dit was vir haar ’n eer en ’n voorreg om die pakkies te besorg aan die personeel van vyf Covid-eenhede (drie sale en die hoësorg- en noodafdeling). “Hulle was verras en baie bly oor die erkenning uit die gemeenskap vir die werk wat hulle doen.” Die volgende skenkings sal gaan aan ander (nie-Covid-) eenhede en bykomende dienste (apteek, tegniese en administrasiedienste) by die hospitaal wat ook almal baie hard en onder druk werk, sê Pitt. “Baie dankie vir almal se bydraes en Christine en Antoinette wat die projek bestuur,” sê sy. Skenkings vir die volgende twee oorhandigings kan teen Maandag 15 Februarie of teen Maandag 22 Februarie gemaak word. Alle donasies word ontsmet voor dit aan die hospitaal oorhandig word. V Bydraes kan afgelaai word by Antoinette Els by Colneusstraat 72 in Vredelust (naby Zevenwacht-winkelsentrum) of by Barbara du Randt by Casstraat 1 in Brandwag (naby Soneike-sentrum). Kontak Els per WhatsApp by 083 287 9137 of Du Randt by 074 844 4693.
80.00
FOR 2
AIRTIME AVAILABLE AT ALL STORES
K
PORK PACK BULK - 2KG (CHOPS & STEW)
110.00 each
PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 27TH JANUARY TO 2 ND FEBRUARY 2021. @britosmeatcentre
While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Inform ation: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymo r, Stikland, 7535. www.britos.co.za