KUILSRIVIER
EERSTERIVER TEL: 021 902 0303 OPEN 7 DAYS
NEW LOCKDOWN TRADING HOURS
• Mon – Friday 8.30am – 5pm • Sat 8am – 5pm • Sundays 8.30am – 1pm
BUY 2X750ML ALBEX BLEACH
R20
VALID FROM 27 MAY UNTIL 31ST MAY 2020 X1W62QC0-AL270520
Woensdag, 27 Mei 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Tyres for social distancing Latifah Jacobs, a coordinator from the Kuilsriver Community Action Network spraying hand sanitiser on the hands of children in the informal settlement Sophia Town on Saturday 23 May. Jacobs was assisted by volunteers from New Birth Winners Church to provide a nutrious meal for the children. Read more on page 10.
WESBANK: INWONERS KAN KOMMENTAAR LEWER
Plan vir informele handel BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
I
nwoners van Wesbank en omgewing het tot 20 Junie tyd om kommentaar te lewer op ’n voorgestelde informele handelsplan wat deur die Stad Kaapstad voorgestel is. Ingevolge die plan gaan alle informele handel op een plek in die gemeenskap gekonsolideer word. Ibrahim Sawant, raadslid vir wyk 19 waaronder Wesbank val, sê die plan is daarop gemik om ekonomiese aktiwiteit in die gemeenskap te aktiveer.
Van die plaas na die tafel
From the farm to the table
“Ons wil ’n raamwerk saamstel om ekonomiese en handelsgeleenthede vir die mees kwesbare ondernemings in die gemeenskap te skep. Wat dit beteken, is dat ons ’n omgewing wil skep waar handel in ’n georganiseerde en veilige omgewing kan plaasvind. “Handelaars sal permitte ontvang en gereguleer word en ook aan veiligheidsvereistes moet voldoen. Hierdie gaan ook help om grondeienaars te beskerm op wie se grond informele handel onwettig bedryf word,” sê Sawant. Volgens Sawant is informele handelaars
MINI-MARK
reg oor wyk 19 versprei. “As alle handelaars op een plek is, sal dit beteken die gemeenskap kan net na een plek gaan om sake te doen. Klein ondernemings is die hartklop van ons gemeenskappe en ’n manier om armoede te verlig. Inwoners sal ook presies weet waar om watter produkte te kry en hoef dan nie na plekke buite hul woongebiede te gaan nie,” sê Sawant. ’n Gedeelte van die R250 000 wat vir die handelsplan begroot is, gaan aangewend word om die Ulundi-plaza in Wesbank op te knap.
“Ek wil ’n beroep doen op alle inwoners – nie net eienaars van sakeondernemings – om hul insette te lewer voor die sluitingsdatum. Ons voorsien dat hierdie plan ’n reuseekonomiese inspuiting vir die plaaslike ekonomie gaan wees,“ sê Sawant. Stuur ’n e-pos na samantha.october@capetown.gov.za of besoek Stad Kaapstad se webtuiste by www.capetown.gov.za om kommentaar te lewer. Mense met gestremdhede en diegene wat nie kan lees of skryf nie, kan 021 400 9808 bel en sal gehelp word om hul kommentaar in te dien.
SHOP, EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303/082 927 6111
OFFERS VALID FROM THE 27TH MAY UNTIL THE 31ST MAY 2020 All offers only available at EERSTERIVER branch
R
WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS NEW LOCKDOWN TRADING HOURS: Mon to Friday: 8.30am to 5pm Sat: 8am to 5pm Sun: 8.30am to 1pm
14500
R
EACH
2500
R
EACH
2000
R
EACH
2000
R
EACH
1200
EACH
R
2700
EACH
•1x7kg Potatoes •1x3kg Onions •1x7kg Butternuts •2x750g Carrots •FREE=1 x Cabbage
COMBO DEAL R
2 Trays Mushrooms
3299
Bulk Pork Packs
p/kg EACH
2 Trays Broccolli R
10000
1.2kg Grabouw Wors
EACH p/bag
2 Trays Cauli/broc R
Steak Mince
8495
p/kg EACH
2 Avos R
10000
1.5kg Stewing Beef
EACH
3Kg Apples R
11999
p/kg EACH
Bulk lamb Packs
ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1W62QBW-AL270520