KUILSRIVIER
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
HEARING AIDS MICHAEL FOURIE B. Pharm Dip.HAA
HEARING TESTS
HEARING AIDS
POWERPRO EXPERT BAGLESS VACUUM CLEANER - 2100 watt - with EPA 12 filter - 2-in-1 brush/small nozzle
+ 12V FREE CAR HAND VACUUM CLEANER (FC6141)
VALUED
@ R799
Contracted into Medical Aids DURBANVILLE: Mediplein Medical Centre HEARING CARE CENTRE BRACKENFELL:Medicross Medical Centre, c/o Brackenfell Boulevard & Nina Str. BELLVILLE: Oakmed Centre behind Mkem PAROW: Medicross Medical Centre, McIntyre Road
By appointment only
Call Toll-free 0860666660 or 083 272 3112
Woensdag, 21 Februarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
R3
999
Valid @ all branches until Sunday 4 March 2018 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330 @TygerBurger
E&OE
TygerBurger
Local couple ties the knot on Robben Island Getting married on Robben Island on Valentine’s Day was both an exciting and memorable way of bringing about one of the most important occasions in the lives of Veronica (40) and Liaan Paulsen (34) from Kuils River. The couple, one of the 18 couples who married during the annual mass ceremony on the island on Tuesday 14 February, says the day was a memorable one after having met 10 years ago. “We met at a get-together at my dad’s place, as Liaan was working for my dad at the time,” says Veronica. The couple got engaged about seven years ago. Veronica, a personal assistant, says it was about time they tied the knot. The couple brought along Veronica’s mother and sister from George and Oudtshoorn, as well as Liaan’s aunt and uncle, to witness the ceremony. They spent the past weekend in Hermanus in celebration of their nuptials. However, Veronica says they will have to wait until December to go on a proper honeymoon, as both their work schedules are too hectic at the moment. “Getting married on Robben Island was something completely different. It’s also a nice story we can one day tell our children and grandchildren,” says Veronica. VWhat is your opinion on this article? Let us know at briewe@tygerburger.co.za.
Veronica and Liaan Paulsen were among the 18 couples who tied the knot on Robben Island on Wednesday 14 February.
BEWEERDE AANRANDING VAN SEUN: REGSAKSIE OOR DUISENDE RANDE SE MEDIESE KOSTE
Skool wil nie betaal DESIRÉE RORKE @dezzierorke
R
egsaksie is verlede week geneem nadat die Alta du Toit-skool vir kinders met spesiale behoeftes in Kuilsrivier tot dusver nog nie wou pa staan vir die mediese koste van ’n jong Downsindroomseun, wat onlangs in hul koshuis beseer is nie. Dylan van Eeden (14) herstel tans by sy ouerhuis in Durbanville nadat hy na bewe-
ring deur ’n koshuiswerker by die skool aangerand is (TygerBurger, 7 Februarie). Volgens Dylan se ma, Joyce, het hy op die aand van 24 Januarie ’n skouerfraktuur opgedoen, nadat ’n koshuiswerker hom na bewering aan sy skouer van die bed afgepluk het en hy die volgende dag aan sy ma beken het wie hom beseer het. Sy het dadelik ’n saak van aanranding by die Kuilsrivier-polisie aanhangig gemaak, en die skool het ’n omvattende ondersoek na die voorval gedoen.
Dié ondersoek het egter geen antwoorde oplewer nie, omdat die personeel wat die betrokke aand aan diens was, sowel as die betrokke persoon wat deur Dylan uitgewys is, geen spesifieke voorval kon identifiseer wat tot die leerder se beserings kon lei nie, het die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) later bevind. Op die dag ná die beweerde voorval het die skoolsuster Van Eeden geskakel om haar mee te deel dat Dylan ernstig beseer was.
Sy het aangedui dat Dylan in baie pyn was en moontlik sy skouer uit die potjie geruk het. “Hulle het nie self ’n ambulans gebel nie, maar gesê ek moet hom kom haal, al weet hulle dat ek nie vervoer het nie,” sê Van Eeden, ’n enkelma. Die skool het later ingestem om Dylan by die huis te kom aflaai, waarna Van Eeden gereël het om hom na ’n plaaslike hospitaal te vervoer. V Na bladsy 2.