Tygerburger Kuilsrivier 22 Febuarie 2012

Page 1

KUILSRIVIER

HEARING AIDS MICHAEL FOURIE B. Pharm

HEARING TESTS

HEARING AIDS

If you are interested, SMS “HEAR” to 34007

Contracted into Medical Aids DURBANVILLE: Mediplein Medical Centre, Hibiscus Rd BRACKENFELL:Medicross Medical Centre, c/o Brackenfell Boulevard & Nina Str. BELLVILLE: Oakmed Centre behind Mkem PAROW: Medicross Centre, McIntyre Road

B u r g e r

By appointment only

Call toll-free 0800 166 947

E-pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 22 Februarie 2012

Tel: Tel: 021 021 910 910 6500 6500

Faks: 021 910 6501

DON’T SAY IT, SPRAY IT Idols sensations, Mark Hayes and Andriette Norman showed their support at Tygervalley Centre in aid of the Can­ cer Association of South Africa. ‘Dare your Hair’ sets the theme of the Cansa Shavathon at Tygervalley Shopping Centre. Join this event and show your support on Saturday, 3 March from 09:00 and 16:00 in the promotions court, lower level, Ty­ gervalley Centre. Dare your hair by either sha­ ving or spraying all in aid of Cansa.

) Polisievrou het moontlik breinskade

Photo: Carina Roux

Geskiet ná klag teen man JESSICA BOTES

Sewe maande voor ’n polisievrou van Mitchells Plain deur haar polisieman-eggenoot geskiet is, is sy dienspistool teruggeneem ná sy ’n saak van huishoudelike geweld teen hom aanhangig gemaak het. Michelle Gilfellow (32) is nou in ’n stabiele toestand in die Netcare Kuilsrivier-hospitaal. Daar is nog geen duidelikheid oor die omvang van haar beserings nie, maar daar is ’n moontlikheid dat sy breinskade opgedoen het. Sy is Woensdag 5 Februarie in die hospitaal opgeneem nadat haar man haar twee keer in die kop geskiet het voordat hy die geweer op homself gedraai het.

Eugene Gilfellow (34) is Maandag 6 Februarie oorlede nadat sy familie besluit het om die masjiene wat hom aan die lewe gehou het, af te skakel. Volgens ’n familielid wou Michelle van haar man skei en het sy ’n week voor dié voorval by haar pa ingetrek. Haar twee minderjarige seuns het vir ’n paar dae by haar kom bly. “Ons het die kinders Woensdag strand toe gevat toe Eugene ons bel en vra dat ons hulle skoolklere moet kom haal,” sê die familielid. “Ek het met die kinders gespeel en agter hulle in die sitkamer ingehardloop. Eugene en Michelle was in die slaapkamer. “Ná ’n paar minute het ek Michelle net een keer ‘nee!’ hoor skreeu en toe hoor ek geweerskote,” sê die fa-

milielid. Volgens haar familie het Michelle nooit vir hulle vertel van haar huweliksprobleme nie, maar hulle vermoed dat Eugene aan depressie gely het as gevolg van sy werk. “Vir ons was dit ’n groot skok, hulle was baie gelukkig en ons het nooit vermoed dat hulle enigsins probleme gehad het nie,” sê die familielid. Wayne le Roux, die hoof van Kaapstad se metropolisie, sê hulle was nie bewus dat Eugene sielkundige probleme gehad het nie. “As so ’n aangeleentheid onder ons aandag gebring word, volg ons dadelik die regte prosedures om te verseker dat die persoon die nodige behandeling kry,” sê Le Roux. Eugene en Michelle was 11 jaar getroud.

Eugene en Michelle Gilfellow in gelukkiger tye.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger Kuilsrivier 22 Febuarie 2012 by Tygerburger Newspaper - Issuu