PAROW
Woensdag, 13 Januarie 2021 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Firefighters battle blaze Fire and Rescue Services personnel from seven different stations recently had to rush to an industrial area in Parow to extinguish a fire at some of the factories in the area. The fire caused mostly damage to the Kleen Eezy factory in Connaught Road, Parow. One firefighter had to be treated for injuries sustained after a wall collapsed on him. Read more on page 3. PHOTO: MORNE HASKELL
PAROW: TWEE IN HOF DANKSY KRINGTELEVISIE
Man (81) vermoor D
ie Parow-polisie ondersoek ’n roof- en moordsaak ná die onlangse aanval op ’n 81-jarige man in dié gebied. Lt.kol. Leon Marx, speur-bevelvoerder by die Parow-polisie, het verlede week bevestig dat speurders die roof en moord op John Edward Morgenroodt ondersoek. Morgenroodt, ’n Parow-inwoner, is glo ná
’n besoek aan die Parow-poskantoor aangeval. “Die oorledene was op 22 Desember omstreeks 16:40 by die poskantoor. Op pad terug na sy voertuig is hy deur twee mans aangeval. Hulle het hom gestoot en hy het agteroor op sy kop geval. “Hy is na die Mediclinic in Panorama geneem, maar het weens die kopbesering wat hy opgedoen het op 31 Desember beswyk. “Die oorledene se kinders het aanvanklik gedink hul pa het geval, dat hy oor ’n bak-
steen of dalk ’n boom se wortel gestruikel het. Hulle was self tot by die toneel waar hul pa aangeval is en het opgemerk dat daar kringtelevisie by een van die nabygeleë besighede is. “Die besigheid kon egter die oorledene se dogter eers op 4 Januarie van beeldmateriaal voorsien weens die vakansiedae tussendeur,” verduidelik Marx. Die familie het Marx en die ondersoekbeampte op 7 Januarie ontmoet.
Super Fresh Chicken Deals In Store!
Specials valid until Sat 16 Jan 2021. WHILE STOCKS LAST.
MONTH Mid Month END Savings! DEALS Topnotch Necks 1kg
R28 R12 99 /kg
Fresh A1 16 Pce Braaipacks
R3999 R38 /kg
Mon to Fri - 8:30 to 17:30 Sat 8:00 to 13:00
’n Saak-dossier is geopen danksy die kringtelevisie-beeldmateriaal wat verskaf is, en waarop die voorval duidelik vasgevang is. ’n Goeie beskrywing van die aanvallers kon ook aan informante verskaf word. “Vanweë die inligting wat ons ontvang het kon ons twee mense in hegtenis neem,” sê Marx. Die twee verdagtes het op Maandag 11 Januarie in die Bellville-landdroshof verskyn.
Monte Vista: 4 Monte Vista Boulevard Tel: 021 535 1236 ENGEN
N1 CAPE TOWN
WE ACCEPT ALL MAJOR DEBIT & CREDIT CARDS
Frozen Catering Chicken Breasts ±6kg
R21 R2499 /kg
Monte Vista Boulevard
@richardjohn_rj
Vasco Boulevard
RICHARD ROBERTS
PNP A1 HYPER
N1-PAARL N1 VALUE CENTRE
N1 CITY MALL
Frozen A1 IQF Mix Portions ±6kg
R31 99 /kg
Frozen Potato Chips 1kg
R15 99 R14
each
NB: All our products are locally produced and are fresh or freshly frozen. LOCAL CHICKEN. ALWAYS BETTER.
All Products X1WGUYWR-AL130121