TygerBurger Parow - 24 July 2019

Page 1

PAROW • Poles, Latte, Droppers • Wendy houses & Cabins • Decking, Balau etc. • Railway sleeper furniture • Timbacore Fencing • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

2 0% DIS CO

O UNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za X1VKXKGW-AL240719

Woensdag, 24 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

TygerBurger 11 11 11tydskrifte tydskrifte tydskrifte+++35 35 35koerante koerante koerante

@TygerBurger

Netwerk24. Netwerk24. Netwerk24.Alles Alles Allesop op opeen een eenplek. plek. plek.

Teken Teken Tekenin ininby by bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com. www.netwerk24.com.

Volunteers pack 402 000 meals for Mandela Day

Thousands of volunteers and staff members of Pick n Pay branches from Brackenfell, Parow, Tyger Valley Centre, Goodwood and the rest of the Peninsula participated in the 2019 FoodForwardSA Mandela Day Food Drive on Thursday 18 July. The Drive was held in partnership with Pick n Pay at the Cape Town International Convention Centre and more than 402 000 meals were packed. Through Pick n Pay’s efforts and the thousands of individuals who donated generously in stores, 90 tonnes of food was weighed and sorted at midday on the Friday 18 July at the six Mandela Day packing events across the country. Throughout the week leading up to Mandela Day donations were collected from the 550 Pick n Pay stores participating in the food drive. At the CTICC were volunteers and they are from left: Astrid Samuels, Simone Manuel, Elroy Arendse, Silke Colguhoun, Michelle Ford and Tamsin Mckeown.

PAROW-POLISIE: ‘WAT DOEN BEAMPTES GEDURENDE NAGSKOF?’

SAPD ondersoek klag RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj

P

arow-polisie sê hy beplan om ’n klag van ’n inwoner te ondersoek waarin beweer word dat beamptes by dié polisiestasie onbehulpsaam is. In ’n brief gerig aan die stasie se bestuur stel JP van der Spuy, ’n inwoner van Provident Southstraat, Avondale in Parow sy saak duidelik. Daarin beweer hy dat hy op Donderdag 11 Julie die polisiestasie besoek het nadat daar by sy voertuig – ’n Nissan 1400-bakkie

– vroeër die betrokke oggend ingebreek was. Volgens hom is die verdagte oomblikke daarna deur hom en sy seun met behulp van plaaslike sekerheidsbeamptes, in Kitchenerstraat, Parow opgespoor en na die Parowpolisiestasie geneem. “Met ons aankoms by die polisiestasie om 04:25 was niemand in die aanklagkantoor nie. Ons het mense hoor praat aan die agterkant. “Daar was ’n adjudant-offisier wat agter ’n klein venster gesit het, besig om met iemand te gesels, maar niemand het na die toonbank in die aanklagkantoor gekom om ons te help

nie. Ons het gewag om gehelp te word om ’n klag te lê, maar niks. “Ons het gewag en gewag en so 45 minute later het ’n vrou na die toonbank gekom om te help, maar dit wou voorkom asof sy pas uit die slaap opgestaan het,” lei sy brief. Die vrou het ook nie gevra of sy hulle mag help nie. Van der Spuy en sy seun, wat saam met hom was, het besluit om te loop. “My vraag is, wat doen die beamptes gedurende nagskof by die polisiestasie saans, aangesien ons die enigste persone in die aanklagkantoor was en niemand het ons gehelp

nie? Is dit die soort diens wat ons by die polisie ontvang,” is sy vraag aan die stasiebevelvoerder, Kol. Tebogo Jacobs. Lt.kol. Kobus van Dyk, polisiewoordvoerder, sê ’n beampte sal aangestel word om die voorval te ondersoek, met die doel om dissiplinêre stappe toe te pas. Hy het ook bevestig dat ’n saak van diefstal vanuit ’n motor tans ondersoek word. “Een verdagte is reeds in aanhouding en die saak is op die hofrol,” sê hy. Hy sê Van der Spuy was reeds telefonies deur die stasiebevelvoerder persoonlik gekontak. New Manager-Ravens welcomes all excisting & new clients and will try and accomodate any special request/order through our Meat and Bakery department.

WE ARE ON CAPE CONSUMERS X1VKXM61-AL240719


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.