PAROW
SPRING HAS SPRUNG!
STRAWBERRY SPRING BEARING
WAS R49.95
NOW
Offer valid until 29 September2019
www.stodels.com X1VNRBPB-AL250919
Woensdag, 25 September 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante
Netwerk24. Alles op een plek.
Teken in by www.netwerk24.com.
‘Cinderella’ gets to take her prince to a ball Kayla Brand, a learner at Tygerberg High School who lives in a safe house with her mother and her younger brother, is one of the few matriculants who can say that they have had the privilege of attending a ball with prince charming. Kayla (17) was fortunate to be escorted to her matric ball last week by Mr South Africa 2019, Heinrich Gabler, all thanks to the kindness and generosity of the Mr South Africa organisation. The organisation says it was approached by Coastal Radio SA to help make her fairy tale dream come true. The radio station also had help from a few sponsors. “Kayla gets up at 04:30 in the morning to get ready to be on time for school as her studies and education has always come first in her life. She would brave the cold mornings and take a taxi to the Parow train station, and from there walk the rest of the way to her school,” Amanda Trollip says on behalf of the radio station. Heinrich even bought her some flowers as a real gentleman should, the Mr SA organisation says. PHOTO: DIONNE JORDAAN PHOTOGRAPHY
WINKELSENTRUM BEROOF: DRIE VERDAGTES NOG SOEK
Twee vas ná rooftog RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj
T
wee vermeende rowers is Sondag 22 September in Parow aangekeer kort nadat hulle glo ’n winkel in ’n Milnerton-winkelsentrum beroof het. Die twee was glo deel van ’n groep van vyf gewapende rowers. Lt.kol. André Traut, Wes-Kaapse polisie-
woordvoerder, sê die inhegtenisname deur die polisie is moontlik gemaak danksy die hulp en vinnige optrede van private sekerheidswagte. “Die vyf rowers het die werkers by ’n rekenaarwinkel, wat in ’n sentrum in Milnerton geleë is, aangehou en daarna met rekenaartoerusting op die vlug geslaan. “Die rowers is deur lede van die sentrum se sekerheidsmaatskappy agterna gesit en het tydens ’n jaagtog met ’n motorfiets op die
hoek van Giel Basson- en Uys Krige-rylaan gebots. “Die rowers het voortgevlug en op die hoek van Giel Basson-rylaan en Voortrekkerweg het hulle weer met ’n motor gebots. “Hulle is daarna te voet verder,” sê Traut. Die groep is deur lede van die polisie se blitspatrollie en Parow-polisie agterna gesit en hulle kon daarin slaag om twee aan te keer. Daar is beslag gelê op ’n vuurwapen,
wat in die rooftog gebruik is, sowel as van die gesteelde goedere. Die polisie soek nog na drie van die verdagtes. Die twee verdagtes staar klagtes van gewapende roof, die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en roekelose en nalatige bestuur in die gesig. Die polisie sê die motorfietsryer en bestuurder van die motor waarteen die rowers Sondagoggend gebots het, is ongedeerd.
Please contact Ravens for your special Butchery or Bakery order/request.
MANAGEMENT SPECIALS Prices valid 25 Sept-1 Oct 2019
OLOF BERGH 750ML
R129
99 EA
SEDGWICKS OLD BROWN CHERRY 1LT
R44
99 EA
STEWING BEEF A-GRAAD
R5999 /KG
PORK SPARE RIBS R6999 /KG
GROUND BACON RUMP ASSORTED BEEF MINCE STEAK 200G R4999 B-GRAAD R8499 99 FROZEN /KG
R12
DE-TIJGER BRAAIWORS
EA
R59
99
/KG
CHICKEN DRUMSTICKS
R39
99 /KG
/KG
CHICKEN FILLET FRESH
R5999 /KG
WE ARE ON CAPE CONSUMERS X1VQKAVY-AL250919