Tygerburger Parow 07032018

Page 1

PAROW

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA Voted as the No. 1 supplier of Vehicle Spares in the Western Cape (Die Burger, 30 October 2017). Thank you for your loyal and on-going support. At Goeie Hoop Onderdele we go out of our way to keep our customers satisfied. PROUD SERVICE

Woensdag, 7 Maart 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

10 Taurus Street, Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Nuwe voorkoms vir Tiere Die Hoërskool Tygerberg in Parow het nou ’n nuwe voorkoms danksy die samewerking tussen ouers, leerders en onderwysers. Ou verf, politoer en gom is verwyder op drie “skropdae” en donker gange is opgekikker met muurskilderye. Hier staan (van links) Beni Kalitanyi, Cordell Pearce, Bugan Hezron, Shukoor Davids, Kyle Marang en Liyema Ndzuzo by een van die muurskilderye. Berig en nog foto’s op bl.2.

PAROW-NYWERHEIDSGEBIED: POLISIE KONFISKEER TIK TER WAARDE VAN R30 MILJOEN

Dalk nuwe dwelmroete AVRIL FILLIES

V

oorheen is Kraaifontein as die deurgangsroete vir dwelmhandelaars gebruik, maar dit lyk nou asof dit via Parow geskied. Dít is hoe kapt. Kevin Williams, woordvoerder van Parow-polisie, gesê het nadat 35 kg tik ter waarde van R30 miljoen op Vrydag 2 Maart in die Parow-nywerheidsgebied gekonfiskeer is. “Dit was die eerste keer dat die polisie so ’n slag slaan. Johannes Makwena (50) van Qwaqwa in die Vrystaat is gearresteer en hy

het op Maandag 5 Maart in die landdroshof in Bellville op ’n klag van handel in dwelms verskyn,” het Williams gesê. ’n Vrou wat dwelms aan haar liggaam versteek het, was die enigste ander voorval wat die Parow-polisie in die verlede hanteer het. “Mense raak by dwelmsmokkelary betrokke weens sosio-ekonomiese toestande, werkloosheid of bendebetrokkenheid. “Tik is die gewildste dwelm wat gebruik word, want dis maklik om in die hande te kry en boonop goedkoop,” het Williams gesê. Volgens hom wissel die ouderdomme van die dwelmverkopers of -slawe van oud tot

jonk, maar dis veral die jongmense wat dwelmverkope as ’n inkomste sien. “Die Wes-Kaapse polisie wil help om ontslae te raak van die dwelms wat so maklik beskikbaar is. Ons het saam met die polisie van Grens, doeanebeamptes en die sigbare polisie van Parow die operasie uitgevoer. ’n Vragmotor is gestop en 19 sakke tik is in twee yskaste daarin gevind,” het brig. Novela Potelwa, Wes-Kaapse polisie-woordvoerder, gesê. Volgens haar kom die vragmotor van Johannesburg en sy inhoud was bedoel vir ’n pakhuis in die nywerheidsgebied in Parow. Die tik is gestuur vir forensiese ana-

lise en die ondersoek duur voort. Nog arrestasies word verwag. Lt.genl. Khombinkosi Jula, Wes-Kaapse provinsiale kommissaris, het die oplettende lede geloof. “Die konfiskering en arrestasie gee ons pogings ’n hupstoot om dwelmhandelaars en dwelmgebruikers vas te vat,” het Jula gesê. Williams het ’n beroep op die gemeenskap gedoen om inligting te verskaf indien hulle bewus is van iemand wat smokkel met of dwelms verkoop. “Die persoon kan anoniem bly wanneer hy die inligting verskaf,” het hy gesê.

WATERLESS GARDENING SPEKBOOM WAS R59.95

NOW R27.95

RETAINER BLOCKS WAS R44.95

NOW R24.95

RED GRAVEL PEBBLES 10KG WAS R69.95

NOW R29.95 RIVER ROCK LARGE 15KG WAS R49.95

NOW R29.95

FLAGSTONE PAVER 200X200X50MM WAS R16.95

NOW R8.95

www.stodels.com

ASSORTED SUCCULENTS WAS R24.95

NOW R14.95

FLOWERING VYGIE (LIMITED STOCK) WAS R49.95

NOW R24.95 FLAGSTONE PAVER 400X400X50 WAS R69.95

NOW R34.95 RIVER MIX 20KG WAS R99.95

FLAGSTONE PAVER 215x440 WAS R29.95

NOW R19.95 BARK 60DM WAS R69.95

NOW R49.95

NOW R49.95 Offers valid until 11 March 2018. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1UCY771-AL070318


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.