PAROW
B u r g e r E-pos: tyger@dieburger.com
Woensdag 11 April 2012
Tel: 021 910 6500
Faks: 021 910 6501
) 65 ongelukke sedert 2009
Berugte draai bly krap
Die berugte haarnaalddraai in Francie van Zijllaan. Foto: Marana Brand van Hulsteyn
MARANA BRAND VAN HULSTEYN
Die meeste van ons ken daardie berugte haarnaald-draai in Francie van Zijllaan op pad Tygerberg-hospitaal toe. As jy nie gereeld daar ry nie, is jou spoed meestal te hoog met die inkom en jou senuwees klaar met die uitkom. Inwoners het al gekla, gewaarsku en gepleit vir ’n veiliger alternatief soos meer en duideliker waarskuwingstekens. Hulle reken dié draai moet lewens teen hoë spoed eis.
Toilet Rolls
1399
10’s
Lamslewer
1799 /kg
Frozen Chips 1kg
Benji Dog Food 8kg
42
1l Milk Sachets
570
9
99 Ea
Lamb Ribs
5499
Vuyos Wors
18 99 34
Beef Potjiekos
Dít klink nie baie hoopvol nie. Dis seker omdat niemand dood of halfdood ná ’n ongeluk op die haarnaald-draai verwyder is nie, dat die veiligheid daarvan nie ernstig genoeg opgeneem word nie. Meer as twintig ongelukke per jaar vra in hierdie stadium klaarblyklik nie vir beter aksie nie. Merle Lourens, woordvoerder van die Stad se verkeersdienste, sê byvoorbeeld, ja, die draai is wel gevaarlik “as ’n mens die spoedbeperking oortree”. En Verkeer het wel sy patrollies in dié gebied verhoog, sê sy.
4 42 34 99 99 99 39 39 42 99 99 99 79 17 42 Baked Beans
/kg
Suidwes Wors
/kg
A-grade Matured Rump Steak
10/11 Monte Vista Boulevard Tel 021 558 1067 Handelsure: 08h00 - 20h30
om die draai veiliger en stresloos te maak. Nie heeltemal nie, sê Henry du Plessis, direkteur van paaie en stormwater van die Stad Kaapstad. “Die oorspronklike doel van die padwerke is rehabilitasie van die padoppervlak, maar die geleentheid word ook gebruik om die pad aan die buitekant van die draai te lig om dit veiliger te maak.” Wat beter aanduidings van die gevaar van die draai betref, sê Du Plessis dat “die behoefte aan bykomende padtekens in samewerking met die Vervoerafdeling ondersoek sal word”.
99
99 Ea
Monte Vista
kant van ander voertuie vasry (14), en in die versperrings of sypaadjie vasry (17). Vyf voertuie het in dié tyd omgeslaan en in vier ongelukke het voetgangers deurgeloop. Verlede week het TygerBurger berig (“Verkeer vir maand by haarnaald-draai herlei”) dat die verkeer op dié draai tot in Mei na die binnebaan herlei gaan word weens konstruksiewerk. Die reeds skerp twee bane gaan nou een word. Gelukkig gaan die spoedbeperking dan tot 20 km/h verminder word. Dié konstruksiewerk het die hoop laat opvlam dat dit bedoel is
/kg
Oros 2 Liter
each
99
Ea
Tog nie so nie, as ’n mens na die statistiek van die afgelope drie jaar kyk. In dié tydperk is niemand in ongelukke op dié draai dood nie. Daar was nie eens ernstige beserings as gevolg van ongelukke nie. Ligte beserings is in 15 gevalle aangemeld, en bykans 100 mense is sonder ’n skraap huis toe. Daar was wel ’n verbysterende 65 ongelukke van begin 2009 tot einde verlede jaar. Mense is reg as hulle dink voertuie was die grootste slagoffers. Die algemeenste ongelukke op dié pad is motoriste wat van agter teen voertuie bots (23), teen die
19 410g
Skilpadjies
/kg
Pork Rashers
/kg
/kg
Viennas Smoked or Red
BULK Lamb Pack
59
99 /kg
Pork Loin Chops
1kg
Pork Belly Spare Rib
99 /kg
/kg
/kg
Prices valid from Wed 11 April - Sun 15 April 2012 • Terms and conditions apply. • E&OE • While stocks last
Besoek ons op ons Facebook blad