PAROW
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
SUMMER SPECIAL
DISCOUNT AVAILABLE ON SELECTED MODELS
Bellville | Tel: (021) 949 -2900 www.earinstitute.co.za Woensdag, 4 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Learners go back to their roots In celebration of Heritage Day, Riverside College learners dressed in the traditional outfits of the places where their families had originated – from Ireland to our very own South Africa. Back from left are Aiden Stother and Nathan Mukinay. In front are Palesa Mosebo, Oghenemine Slatlett and Hlomela Damane (all Grade 2).
STRAATKINDERS: VRCID WIL MEER DOEN
Uitreike ondersteun AVRIL FILLIES
D
ie aantal straatkinders wat in woonbuurte soos Elsiesrivier, Eersterivier en Uitsig in Parow gesien word, is een van die probleme wat die Voortrekkerwegkorridor (VRCID) onder leiding van Wilma Piek, bestuurder van maatskaplike dienste van die VRCID, wil takel. “Ons wil graag meer organisasies en uitreikaksies ondersteun om te verhoed dat kinders van omliggende gebiede op straat beland. Van die organisasies wat ons ondersteun, is KRAC (Kids rise above circumstances) in Leonsdale, wat deur Elisabeth Hoorn bestuur word,” het Piek gesê. Hoorn het ’n naskoolse sentrum waar sy
leerders help met hul skoolwerk. Sy bied ook ander aktiwiteite aan om die kinders van die staat te hou. “Einde verlede jaar het ons ’n Parow-subforum van die moederliggaam, die Western Cape Street Children Forum, gestig. “Ons vergader maandeliks en probeer al die rolspelers en besorgde kerklui, individue en nie-regeringsorganisasies om ’n tafel kry om die straatkindprobleem in Parow te probeer oplos,” het Piek gesê. Op die Parow-subforum verteenwoordig Pamela Wilkins, ’n gemeenskapswerker, die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling. “Die VRCID werk ook baie nou saam met Treasure en Bijou Bakole, wat ook projekte vir die straatkinders aanbied.
“Soggens sal daar ’n vier uur lange program wees waar basiese geletterdheid, wiskunde-vaardighede, higiëne (soos tandeborsel, toiletgebruik en was) en lewensvaardighede aangebied word. Die idee is om die kinders by individuele ontwikkelingsprogramme te betrek en hulle te help op die pad na rehabilitasie, herintegrering in die gemeenskap of ander toepaslike formele opvoedingsgeleenthede,” het Piek gesê. Past. Trevor Kirby, Francheska Walker, ’n plaaslike raadslid, ander kerke in Parow en omgewing en Janic King van die Western Cape Street Children Forum, is almal betrokke om die straatkindprobleem in Parow te takel. V Na bladsy 2.
“Hulle werk ook saam met Denise Atkins van die Kyrios-bediening, wat al hervormingskampe in Bettysbaai vir die straatkinders gehou het,” het Piek gesê. “Die kampe geskied met die ouers se toestemming en die doel is om die kinders terug in hul ouers of alternatiewe sorg te plaas. Ongelukkig is die meeste kinders op die strate van Parow deur die hele Kindersorg-sisteem en is daar sterk weerstand by die kinders om na Lindelani of ’n ander plek van veiligheid te gaan.” Sodra die kinders hoor dat ’n maatskaplike werker op pad is, vat hulle die pad, sê sy. “Dis die hoofrede waarom ons besig is om te onderhandel om ’n gebou in Parow te bekom waar daar daagliks ’n “Drop-in centre” kan wees vir die kinders.
CAPE MAY
IN FULL BLOOM
WAS 129.95
NOW
GERANIUM
CAPE DAISY
WAS 34.95
NOW
15.95
www.stodels.com
YESTERDAY, TODAY, TOMORROW
AGAPANTHUS MINI BLUE
WAS 44.95
NOW
19.95
WAS 59.95
WAS 129.95
18.95
54.95
NOW
49.95
PIN CUSHION HANGING FLOWER BOWL
WAS 129.95
NOW
NOW
(LIMITED AVAILABLE)
67.95
WAS 69.95
NOW
32.95
Offers valid until 8 October 2017. While stocks last.
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1TYMPN5-AL041017